Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Withuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anita M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Clean and comfortable. Easy access and close to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker en die kamer was meer as genoeg. Uitsig van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties, gaaf en besondere diens. Ons kan net dankie sê vir 'n aangename verblyf en hul wonderlike diens en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Withuis
Adri, Dankie vir jou resensie. Hoop om julle vinnig weer te sien. Groete, Amanda

Christel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was heerlik en sal Withuis beslis aanbeveel vir ander reisigers! Ons het baie lekker gebly by die Withuis. Daar was alles wat ons nodig gehad het. En dis loopafstand van die strand af as jy wil gaan stap of swem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker sal weer gebruik. Baie lekker gekuier en alles geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker rustig! Ons het heerlik gebly en veilig gevoel. WiFi en DStv was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie V
1 nag
4.4
Jan 2025

Alles was lekker en aangenaam. Dit was kort vinnig oorslaap en ons het heerlik geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alma K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Recommended - will come back. Everything was as expected and as in the pictures. Clean, well maintained, good location, good security, will stay here again. Recommended to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie gerieflike, veilige, skoon verblyf. Sal vir seker weer besoek. Dankie, alles was baie netjies en ons het niks tekortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Withuis
Baie dankie vir die resensie. Groete Amanda

Collene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Kos vir die siel . Ons het baie lekker gebly! Rustige atmosfeer asook kindervriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Withuis
Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6091bcf8b8a89bf145d5cb8ec4bcea397046d7a4169d04872f54641417391e105fa8674c62966515c4b83be904bde9d08922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 210 5 1 5 2 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.132461 22.114094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang