Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteberg Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 154

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Witteberg Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Herman D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Wonderlik.

Ongelooflike goeie diens, netheid en geriewe by eenheid. Baie gasvrye en vriendelike mense.

Mellisa P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa P

Well equipped and private.

Very nice place and well equipped with kitchen appliances. They supplied a few pods for the Nespresso, milk and rusks which was a nice touch. Very private with the screen fence, the hosts never snooped around but were immediately available if called or messaged. Would recommend this spot, perfect for a weekend breakaway. The combustion stove is perfect for those cold Free State nights. Town power was out on Sunday, but the place has an inverter system so we could carry on as normal without the outage bothering us.

Eben B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B

It was truly a beautiful place. Exceptionally neat and modern. Absolutely no complaints.

It was truly a beautiful place. Exceptionally neat and modern. Absolutely no complaints.

Nico O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico O

Gemaklik, skoon en netjies, alles wat nodig is, super rustig, hondekind welkom.

Ja, baie lekker gebly.

Lucky M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M

What a beautiful and relaxing place to stay. I wish we could stay for at least a.

Myself and my wife had a fantastic time and we will definitely go back again at the beginning of next year.

Lizanne B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne B

Rustig, sielsgenot.

Heerlik rustig, skoon, netjies, alles wat benodig is daar (self-catering). Goed vir die siel as jy wil wegbreek van die gejaag en net jouself wil wees.

Elmarie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie R

Splinternuut en vars.

Dekor is mooi en ons hondjies was veilig omhein as ons uit was. Ek dink dis oulike plek vir motorfietsryers om te oornag. Daar is speserye, koffie, beskuit ens as jy met nie veel daar kan aankom.

Makhathe M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Makhathe M

Stay was fairly good and value for money. Cabin is beautiful inside and very clean.

Stay was wonderful and the host is helpful, especially with making an itinerary of activities in Rosendal. I wouldn't recommend it to friends because the host stays on the same plot, separated by a fence. It feels like they are constantly looking at what you do, taking ownership and freedom away from guests.

Leon N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Lekke lekke.

So mooi omgewing. Rustige plaasomgewing. Die beste tyd om te kuier is Donderdae tot Sondae. Maar in die week is Jolla's se eet en drinkplekkie altyd oop. Heerlike etes, vriendelike mense.

Sunel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel G

Gerieflik, rustig.

Dit was rustig en heerlik!

Arjan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arjan V

Rustig, berge, klein dorpie kuier.

Ons het lekker gebly. Die huisie is netjies en skoon, met die nodige kombuisware om te kan oorleef. Daar is gereeld vir ons boodskappe gestuur om te laat weet wat in die dorp gebeur, sodat ons op hoogte was van gebeure wat ons kan bywoon.

Chamone L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamone L

Baie rustig kon ons kaggel en swembad gebruik in ons tydjie daarso!

Baie kuier en rustigheid van die natuur.

Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker naweek wegbreek. Lekkerste kuiers met die lekkerste mense.

Die eenheid is uitstekend toegerus vir 2 persone. Skoon, netjies asook modern en smaakvol versier. "Slow combustion oven" was 'n wenner vir die koue. Ons het dit baie geniet! Ondersteun die plaaskike eetplekke! Dis warm en gasvry.

Andries M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Fantasties.

Die klein dorp het ons harte gesteel en die eenheid is perfek!

Josef M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef M

Wonderful, wonderful.

Fireplace with a glass of whiskey, pure bliss.

Lirontso S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lirontso S

Very Pleasant.

The place was amazing, me and my partner we had a lovely stay.

Atilda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atilda S

Baie rustig en mooi natuurtonele.

Witteberg is baie goed toegerus, netjies en skoon. Debbie en Grietjie was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer kom.

Paula-mari C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula-mari C

Absolute gemak! Baie aandag aan detail.

Ek was so beïndruk deur hierdie Cottage. Daar is aan alles gedink om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak en sodat load shedding geen impak het nie! Daar was ligte wat met batterye werk op elke bedkassie. Daar was 'n gasprimus en gasketel. Water word voorsien deur 'n tenk. Daar was ekstra kussings vir die buitestoele. Kombuis is uitstekend toegerus. Selfs braai/kaggelhout met alles wat nodig is om 'n vuur aan die gang te kry. Kwaliteit handoeke, asook ekstra swemhandoeke! Regtig topklas aandag aan detail! Ek was baie beïndruk.

Donanice D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donanice D

This was a great spot to get a good rest and just take in the quietness of Rosendal.

Upon arrival, we were greeted by the host and she was wonderful. There was a good shade for the car and for us to sit under in front of the door while relaxing. We received a bottle of fresh water on the counter, an espresso machine, and fresh bread with some jams (this was very delicious). There was a braai outside and a farm swimming pool. The pool was not really in a state to be used as it was a little dirty I did see that there was a pool pump that would circulate the water but I doubt if it would be able to clean the green moss, they might have to add a small sand filter later. The little house is constructed of shipping containers and might I add it was a job well done, it was clean inside and modernized. There was a full kitchen to be used with all the utensils you could need inside the kitchen. The bed was comfy and we slept real nice. The yard was clean and neat, we were allowed to bring our 4 legged friends and they enjoyed the space. There was also a backup battery which allowed us to have lights and even use the 1 plate induction stove to prepare some food while load-shedding was active. I would like to add a tip ( if you will a suggestion box letter). At the braai area: There was little to no light and it would be easy to fit a light on the wooden pole to be able to see the braai area more clearly.

Rean F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rean F

Baie lekker.

Al die plaaslike mense is baie vriendelik, waar ons ook al op Rosendal en Fouriesburg geland het, het ons net gasvryheid gekry!

Annette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D

4 dae in die Vrystaat.

Die huisie is goed met alles toegerus wat 'n mens by die huis sou hê. Die omgewing is pragtig en dit is 'n perfekte plek om weg te breek van die gejaag van die moederne lewe.

Ronel R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Rustig, platteland.

Pragtige klein "container" huisie. Alles wat jy nodig sal kry vir 'n naweekwegbreek. Die Vrystaat is pragtig, net jammer die huisie het 'n uitsig op die erf agter. Sou graag vir die berg in die oggend wou kyk.

Peter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Rosendal en Witteberg Cottage is puik.

Goeie ligging op die kant van die dorpie (met uitsigte). Alles van belang binne loopafstand. Dis skoon, netjies, privaat en veilig. Alle kombuis en ander toerusting soos nodig en in goeie toestand. Ontvangs en interaksie met die gasvrou (Grietjie) was puik.

Estie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D

Baie mooi en baie rustig.

Die verblyf was uitstekend. Dankie Grietjie Lee vir al die inligting wat jy so getrou gestuur het. Jul het alles gedoen om die verblyf vir ons so gerieflik moontlik te maak.

Estie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die eenheid is netjies en stylvol met goeie kwaliteit linne en breekware. Die melk in die yskas en vars blomme was baie bedagsaam. Dit was koel en reënerig tydens ons verblyf en die eenheid het lekker lugdeurvloei gehad as mens die vensters oopmaak. Ons het ons verblyf geniet!

Charné V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné V

Ek en my verloofde het dit vreeslik baie geniet. Dis 'n baie mooi plek en ons het lekker uitgerus. Sal beslis weer daar boek.

Dis 'n ongelooflike mooi plekkie en baie rustig. Sal aanbeveel dat mense die Holkrans Sunset Experience gaan doen.

Petria T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T

'n Heerlike eenheid, goed toegerus, skoon en netjies waar mens goed kan rus.

Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Ansunell H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunell H

Baie ontspannend.

Ons het baie lekker gebly- alles wat mens nodig gehad het, was beskikbaar in die kothuis. Dit was 'n ongelooflike naweek.

Elsa S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Net reg vir wat ek verwag het.

As jy veilige, troeteldiervriendelike plek soek met alles waaraan jy kan dink, is hierdie die plek.

Jenny B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Magnificent, unforgettable and a place to return to as often as possible.

Debbie was a superstar - checking in on us without being intrusive and offering great advice on what was happening in Rosendal. We would absolutely recommend Rosendal to everyone and strongly suggest staying at Witteberg Cottages - you will not be disappointed.

Anton N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Herlaai in die natuur.

Alles wat jy nodig het om die stad te vergeet en te herlaai.

Herman M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M

Dit was baie netjies en het heerlik gerus.

Ons het heerlik gerus in die besonderse dorpie Rosendal en waar ons tuisgegaan het was rustig en baie netjies. Dra maar net kennis dat die pad in en uit die dorp beter dae gesien het en nie gunstig is vir laeprofielbande nie.

Piet V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Awesome.

Spotlessly clean. Beautiful with everything you need plus more.

Pieter R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Uitstekend.

Witteberg Cottage is uitstekend. Die honesty bar is 'n baie goeie idee. Meer plekke moet dit implementeer.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6500585d88fcea27d1c4fdfbc6f92404038c8867b00637122b359e758bee74eb1d19106dfa27f57bbfc7d10027a5b5d93ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 486 Genl Fick Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507700061079 27.933825588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang