Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteberg Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was 'n fees om daar te bly, baie dankie vir die geleentheid om deel te wees. Ons het heerlik gebly, die eenheid is netjies en skoon, alles wat jy moontlik kan nodig kry, is voorsien. Ligging is sentraal en winkels is binne loopafstand. Die plaaslike bakkery is soos 'n algemene handelaar, vars gebak en koffie is oral beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Ongelooflike goeie diens, netheid en geriewe by eenheid. Baie gasvrye en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goed toegerus en privaat. Very nice place and well equipped with kitchen appliances. They supplied a few pods for the Nespresso, milk and rusks which was a nice touch. Very private with the screen fence, the hosts never snooped around but were immediately available if called or messaged. Would recommend this spot, perfect for a weekend breakaway. The combustion stove is perfect for those cold Free State nights. Town power was out on Sunday, but the place has an inverter system so we could carry on as normal without the outage bothering us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It was truly a beautiful place. Exceptionally neat and modern. Absolutely no complaints. It was truly a beautiful place. Exceptionally neat and modern. Absolutely no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gemaklik, skoon en netjies, alles wat nodig is, super rustig, hondekind welkom. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucky M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

What a beautiful and relaxing place to stay. I wish we could stay for at least a. Myself and my wife had a fantastic time and we will definitely go back again at the beginning of next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Rustig, sielsgenot. Heerlik rustig, skoon, netjies, alles wat benodig is daar (self-catering). Goed vir die siel as jy wil wegbreek van die gejaag en net jouself wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Splinternuut en vars. Dekor is mooi en ons hondjies was veilig omhein as ons uit was. Ek dink dis oulike plek vir motorfietsryers om te oornag. Daar is speserye, koffie, beskuit ens as jy met nie veel daar kan aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Makhathe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Stay was fairly good and value for money. Cabin is beautiful inside and very clean. Stay was wonderful and the host is helpful, especially with making an itinerary of activities in Rosendal. I wouldn't recommend it to friends because the host stays on the same plot, separated by a fence. It feels like they are constantly looking at what you do, taking ownership and freedom away from guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Lekke lekke. So mooi omgewing. Rustige plaasomgewing. Die beste tyd om te kuier is Donderdae tot Sondae. Maar in die week is Jolla's se eet en drinkplekkie altyd oop. Heerlike etes, vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 159

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6500585d88fcea27d1c4fdfbc6f92404038c8867b00637122b359e758bee74eb1d19106dfa27f57bbfc7d10027a5b5d93ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 486 Genl Fick Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507700061079 27.933825588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang