Witteberg Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Witteberg Cottage is 'n moderne en luukse eenheid in Rosendal en bied gehalteverblyf aan gaste wat op soek is na 'n heerlike wegbreek. Dit is lekker naby alle winkels en restaurante geleë.
Dié ateljee-eenheid het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne, 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n lieflike kaggel vir die koue wintermaande. Daar is ook gratis, onbeperkte WiFi. Buite is daar braaigeriewe, 'n plonspoel en die beskutte stoep bied 'n pragtige uitsig op Kalkoenberg.
Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is op 'n groot erf wat veilig vir honde omhein is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 174
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Witteberg Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat