Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteboomen Forest Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Witteboomen Forest Cottage is in 'n woonbuurt geleë, daarom moet gaste bedag wees op die bure. Ongelukkig word geen partytjies, funksies of soortgelyk toegelaat nie.

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.

Geen bykomende gaste word op die perseel toegelaat sonder die bestuurder se toestemming nie.

Die geadverteerde tarief is nie van toepassing vir foto- of videosessies nie, stuur 'n boodskap direk aan die bestuurder vir hierdie tarief.

As gaste skoonmaakdienste tydens verblyf vereis, laat weet asseblief die bestuurder sodat hulle dit kan reël met die huishulp. Hierdie diens is beskikbaar teen ekstra koste en word direk aan die skoonmaker betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-hoofweg 160, Witteboomen-plaas, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d860c9d90cfcdb3d73665ed7a25a2291fa5404e7a9cc39997acfd532c7185ce4753905698d53050fa1a07266e10aa644347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 160 Constantia Main Road Witteboomen Farm 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014243373626 18.416242938132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem