Wokuphumla
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n paartjie en spog met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die privaat balkon bied 'n uitsig oor die strandmeer en spog met panoramiese uitsigte oor Beacon Bay.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tarief sluit die skoonmaakdiens in.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte ingang, 'n aparte stoep, 'n sitarea, kombuisie met granietafwerkings en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, kookplaat, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met gedeelde DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die verblyf bied ongelooflike uitsigte oor die tuin, Beacon Bay-strand en Olympiad-swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tarief sluit die skoonmaakdiens in.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
King Louis beskik oor 3 slaapkamers met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid spog met wonderlike uitsigte vanaf die privaat balkon. Hierdie kamer kan apart bespreek word as 'n eenheid vir 'n paartjie sodatt die 2 koningingrootte-kamers vir kinders uitgesluit word, maar die kinderkamers kan nie apart bespreek word nie omdat hulle verbind is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Die tarief sluit die skoonmaakdiens in.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clearview-singel 13A, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang