Wolwefontein Lodge
Beskrywing
Die kamer is ruim met sy eie ingang en privaat stoep. In die kamer is daar 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met 'n kaggel en elektriese komberse vir koue winteraande. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en 'n selfsorgkas met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel met tee, kitskoffie en 'n dompelkoffiepot, sowel as eetgerei en breekware. Daar is 'n braaigeriewe voor die eenheid. Hout word by die braai voorsien, maar bring asseblief jou eie houtskool.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Fooie beloop R80 per troeteldier. Ons laat slegs klein honde en katte toe. Geen groot honde nie. Geen troeteldiere word in die eetarea toegelaat nie. Troeteldiere moet ten alle tye onder beheer gehou word. Gaste wat toelaat dat hulle troeteldiere los rondbeweeg, ander diere jaag of ander gaste pla, sal gevra word om die perseel te verlaat.
Inkloktyd: 15:00
Absoluut geen gaste word na 19:30 toegelaat om in te klok nie.
Uitkloktyd: 10:00.
Kinders tussen 3 tot 8 jaar word nie toegelaat nie.
Let wel: Indien die eiendom beskadig word, word die volledige verblyfbedrag en die beraamde koste om items te vervang of skade te herstel, betaal word. Dié bedrag sluit sleutels wat verloor word of breekskade in.
Rook is verbode in die lodge en word net in die tuin of ver weg van die huis toegelaat nie. Rook word glad nie naby oop deure of vensters toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Ekstra matras kan vir kinders gereël word indien nodig. Die kamer het 'n klein selfsorgkas met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n ketel, asook kitskoffie, tee, filterkoffie en 'n dompelkoffiepot. Die kas het ook eetgerei en breekware. Verder het die kamer 'n waaier, lugversorging en elektriese komberse. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat ingang, stoep en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Fooie beloop R80 per troeteldier. Ons laat slegs klein honde en katte toe. Geen groot honde nie. Geen troeteldiere word in die eetarea toegelaat nie. Troeteldiere moet ten alle tye onder beheer gehou word. Gaste wat toelaat dat hulle troeteldiere los rondbeweeg, ander diere jaag of ander gaste pla, sal gevra word om die perseel te verlaat.
Inkloktyd: 15:00
Absoluut geen gaste word na 19:30 toegelaat om in te klok nie.
Uitkloktyd: 10:00.
Kinders tussen 3 tot 8 jaar word nie toegelaat nie.
Let wel: Indien die eiendom beskadig word, word die volledige verblyfbedrag en die beraamde koste om items te vervang of skade te herstel, betaal word. Dié bedrag sluit sleutels wat verloor word of breekskade in.
Rook is verbode in die lodge en word net in die tuin of ver weg van die huis toegelaat nie. Rook word glad nie naby oop deure of vensters toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Eagle-kamer is geskik vir 'n klein gesin. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, lugversorging, elektriese komberse en 'n selfsorgkas met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, asook tee, kitskoffie, filterkoffie en 'n dompelkoffiepot in. Daar is ook eetgerei en breekware in die kas. Die kamer het 'n privaat ingang, stoep en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Fooie beloop R80 per troeteldier. Ons laat slegs klein honde en katte toe. Geen groot honde nie. Geen troeteldiere word in die eetarea toegelaat nie. Troeteldiere moet ten alle tye onder beheer gehou word. Gaste wat toelaat dat hulle troeteldiere los rondbeweeg, ander diere jaag of ander gaste pla, sal gevra word om die perseel te verlaat.
Inkloktyd: 15:00
Absoluut geen gaste word na 19:30 toegelaat om in te klok nie.
Uitkloktyd: 10:00.
Kinders tussen 3 tot 8 jaar word nie toegelaat nie.
Let wel: Indien die eiendom beskadig word, word die volledige verblyfbedrag en die beraamde koste om items te vervang of skade te herstel, betaal word. Dié bedrag sluit sleutels wat verloor word of breekskade in.
Rook is verbode in die lodge en word net in die tuin of ver weg van die huis toegelaat nie. Rook word glad nie naby oop deure of vensters toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed. Daar is 'n privaat badkamer en aparte toilet in die gang. Dit is die enigste kamer wat toegang het tot die gang. Die kamer beskik oor 'n waaier, TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n selfsorgkas met n yskassie, mikrogolfoond, ketel met tee, kitskoffie, filterkoffie, koffiedompelpot, eetgerei en breekware. Die kamer het ook 'n privaat ingang en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Fooie beloop R80 per troeteldier. Ons laat slegs klein honde en katte toe. Geen groot honde nie. Geen troeteldiere word in die eetarea toegelaat nie. Troeteldiere moet ten alle tye onder beheer gehou word. Gaste wat toelaat dat hulle troeteldiere los rondbeweeg, ander diere jaag of ander gaste pla, sal gevra word om die perseel te verlaat.
Inkloktyd: 15:00
Absoluut geen gaste word na 19:30 toegelaat om in te klok nie.
Uitkloktyd: 10:00.
Kinders tussen 3 tot 8 jaar word nie toegelaat nie.
Let wel: Indien die eiendom beskadig word, word die volledige verblyfbedrag en die beraamde koste om items te vervang of skade te herstel, betaal word. Dié bedrag sluit sleutels wat verloor word of breekskade in.
Rook is verbode in die lodge en word net in die tuin of ver weg van die huis toegelaat nie. Rook word glad nie naby oop deure of vensters toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is 'n pragtige klein huisie met dik moddermure. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Ekstra matras kan vir kinders gereël word indien nodig. Daar is 'n plafonwaaier en op die bed 'n elektriese kombers. Hierdie huisie het ook sy eie sit- en eetkamer met 'n TV met DStv. Die geriewe sluit in 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond en oondjie, asook 'n stoep met 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Fooie beloop R80 per troeteldier. Ons laat slegs klein honde en katte toe. Geen groot honde nie. Geen troeteldiere word in die eetarea toegelaat nie. Troeteldiere moet ten alle tye onder beheer gehou word. Gaste wat toelaat dat hulle troeteldiere los rondbeweeg, ander diere jaag of ander gaste pla, sal gevra word om die perseel te verlaat.
Inkloktyd: 15:00
Absoluut geen gaste word na 19:30 toegelaat om in te klok nie.
Uitkloktyd: 10:00.
Kinders tussen 3 tot 8 jaar word nie toegelaat nie.
Let wel: Indien die eiendom beskadig word, word die volledige verblyfbedrag en die beraamde koste om items te vervang of skade te herstel, betaal word. Dié bedrag sluit sleutels wat verloor word of breekskade in.
Rook is verbode in die lodge en word net in die tuin of ver weg van die huis toegelaat nie. Rook word glad nie naby oop deure of vensters toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige, koel kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n privaat ignang met 'n patio en 'n lieflike braai-area in die skaduwee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf gereël word. Fooie beloop R80 per troeteldier. Ons laat slegs klein honde en katte toe. Geen groot honde nie. Geen troeteldiere word in die eetarea toegelaat nie. Troeteldiere moet ten alle tye onder beheer gehou word. Gaste wat toelaat dat hulle troeteldiere los rondbeweeg, ander diere jaag of ander gaste pla, sal gevra word om die perseel te verlaat.
Inkloktyd: 15:00
Absoluut geen gaste word na 19:30 toegelaat om in te klok nie.
Uitkloktyd: 10:00.
Kinders tussen 3 tot 8 jaar word nie toegelaat nie.
Let wel: Indien die eiendom beskadig word, word die volledige verblyfbedrag en die beraamde koste om items te vervang of skade te herstel, betaal word. Dié bedrag sluit sleutels wat verloor word of breekskade in.
Rook is verbode in die lodge en word net in die tuin of ver weg van die huis toegelaat nie. Rook word glad nie naby oop deure of vensters toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolwefonteinplaas, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang