Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwefontein Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Lisa G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great overnight stay. Ideally situated as a midway stop from JHB to George. Lovely farm stay, great to see endemic mammals such as meerkats and springbok on our doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, veilig en heerlik gebly! Heerlik gebly in 'n gemoderniseerde plaashuis. Alles gehad wat ons nodig het. Bekoorlike plaas in die Karoo. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag
5.0
Des 2023

Gasvry en waarde vir geld. Perfekte stop oppad Mosselbaai toe. Goed toegerus. Alles wat mens nodig het. 100% vars plaasmelk was 'n bonus. Baie gasvry. Sal enige tyd weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Voldoen aan al ons vereistes. Bly altyd lekker op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nichola W
1 nag
4.6
Jul 2024

Great for an overnight stay for traveling between PE & JHB. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Dit was okay, maar ongelukkig geen Karoo-ervaring nie. Die kamer was lekker groot, beddens gemaklik en die linne skoon en netjies. Die badkamerdeur kon nie toemaak nie. Die waterdruk was baie laag en tydens beurtkrag was daar geen water nie, en die toilet kon dus nie spoel nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Veilige omgewing. Aangename gasvrou. Pragtige huisie. Heerlik gekuier in 'n veilige omgewing. Die honde en meerkat wat kom hallo sê en saam kuier was 'n bonus. Judy is 'n gasvrou duisend. Sal julle definitief weer ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ongelooflik lekker. Die 2 dae by Wolwefontein Lodge was heerlik. Ons kon net rus. Judy is 'n gasvrye, vriendelike mens. Ek is sommer met 'n drukkie laat welkom voel. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie goed. Baie vriendelike gasvrou, Judy. Behulpsaam en laat mens dadelik welkom voel. Plek is gerieflik naby N9 en baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolwefonteinplaas, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5HNUNHw0zgzkrIJAO9pzR5KQ7H3KVRZRqTyehpZjBqPu1Xj5jw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Wolwefontein Farm N9 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.00842895698 25.012308657133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang