Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwefontein Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolwefonteinplaas, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wolwefontein Lodge bied akkommodasie in 'n rustige omgewing op 'n privaat plaas. Die plaas is 30 km van Colesberg af op die N9 tussen Colesberg en Noupoort in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid weg van die stad se gedruis.

Ons bied verblyf in 4 slaapkamers en 1 vrystaande kothuis. Die slaapkamers is ruim en beskik oor 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens en 'n dubbelstapelbed met 'n en suite- of privaat-badkamer met 'n bad/stort, 'n wasbak en 'n toilet. Hierdie kamers beskik ook oor geriewe soos 'n waaier, elektriese komberse, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer en buitebraai-geriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus en vol voorraad is soos vars melk. Daar is 'n swembad beskikbaar waarin gaste kan afkoel op somersdae en kinders sal dit geniet om die klein diertjies op die plaas van nader te sien en met die bottel te voer.

Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar en daar is heelwat doendinge vir gaste op die plaas. Buiten al die pret op die plaas kan gaste ook in die omgewing gaan perdry, fietsry, visvang en wildkyk.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Adri E
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, veilig en heerlik gebly! Heerlik gebly in 'n gemoderniseerde plaashuis. Alles gehad wat ons nodig het. Bekoorlike plaas in die Karoo. Sal dit ...
Sien meer
Des 2023
Natasha S
5.0
Gasvry en waarde vir geld. Perfekte stop oppad Mosselbaai toe. Goed toegerus. Alles wat mens nodig het. 100% vars plaasmelk was 'n bonus. Baie gasvry....
Sien meer
Des 2023
Annamarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige omgewing. Aangename gasvrou. Pragtige huisie. Heerlik gekuier in 'n veilige omgewing. Die honde en meerkat wat kom hallo sê en saam kuier was ...
Sien meer
Des 2023
Ivana V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Die 2 dae by Wolwefontein Lodge was heerlik. Ons kon net rus. Judy is 'n gasvrye, vriendelike mens. Ek is sommer met 'n drukkie la...
Sien meer
Des 2023
Hennie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Baie vriendelike gasvrou, Judy. Behulpsaam en laat mens dadelik welkom voel. Plek is gerieflik naby N9 en baie mooi omgewing.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Wolwefonteinplaas, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wolwefontein Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolwefonteinplaas, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5HNUNHw0zgzkrIJAO9pzR5KQ7H3KVRZRqTyehpZjBqPu1Xj5jw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Wolwefontein Farm N9 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.00842895698 25.012308657133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang