Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwekrans Eco Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gekuier in die Laeveld, SA het darem die mooiste natuurskoon. Asemrowende uitsigte en baie privaat. Die tent is volledig toegerus, en skoon en netjies. Die pad is egter baie klipperig; kanse is goed dat jou voertuig beskadig kan word, al is dit 'n 2x4 of 4x4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Asemrowende uitsig met rustige atmosfeer. Wat 'n heerlike ervaring! Die huis was netjies en besit alles wat mens kan benodig. Die deeg en 'varkie' was 'n welkome verrassing. Die uitsig was uitsonderlik en die boma en sink swembad het goed bygedra tot die atmosfeer. Dis privaat en mens kan lekker buite sit langs 'n vuurtjie en na al die voëls luister. Ons sal beslis weer besoek. Die pad teen die berg op was rof op tye, maar dit was vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nedine
Wolwekrans Eco Lodge
Thank you for the lovely review! We are always so pleased when guests enjoy this special little piece of creation...

Natasha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike, rustige plek. Sal definitief weer gaan kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Natuurskoon was regtig iets besonders. Dit was so 'n lekker naweek. Stil, rustig met die pragtigste berghange. Kon ver gaan stap. Het kort voor besoek geweldig gebrand, maar ten spyte daarvan was dit heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rus vir jou siel en liggaam! Rus en vrede! Pragtige omgewing. Dankie vir Daniel wat kom help het toe die 4x2 'n bietjie gesukkel het om oor die nat klippe en gladde kleigrond die opdraande uit te kom. Ons sal baie beslis in die toekoms weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Highly recommended. What an incredible find, loved our time here and would definitely recommend Wolwekrans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Hoog in die berge. Wolwekrans het al ons verwagtinge oortref. Met ons aankoms is ons verras met deeg in die yskas en kon ons die aand 'n broodjie oor die kole bak in die varkie. Die uitsigte is ongelooflik en ons het die stap baie geniet. Die warm bad was 'n welkome bederf na al die stap. Die huis is goed toegerus en ons kon behoorlik ontspan en net van die normale werksdag vergeet. Die badkamer is beslis baie uniek en laat jou na aan die natuur voel. Die regte voertuig is egter 'n moet aangesien die pad na die eiendom propvol uitdagings is. Egter die moeite werd. Ons kan Wolweberg hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die beste, die mooiste, uitstekende verblyf. Asemrowend. Trappe van vergelyking vir lekker. Lekker, lekkerder, Wolwekrans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Dit was absoluut asemrowend gewees. Die uitsig is 'n belewenis en die chalet is van topgehalte! Ek stel wel voor dat mense met 'n 4x4 of 2x4 voertuig gaan wat nie laag is nie. Die pad is woes, maar die ervaring vat die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Ons het heerlik gebly. Goeie diens, asemrowende natuurskoon en uitsigte. Wonderlik toegerus met alles wat mens kan benodig. Die warm bad was heerlik - ons kinders het dit terdeë geniet. Alles pragtig skoon en lieflik. Dit was 'n heerlike naweek gewees. Ons het selfs die Weltevreden-roete tot by die Sudwala-grotte met ons bergfietse aangedurf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nedine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 & 7 van die plaas, Sterkspruit, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b036e089a2224a182688d0377fbba3833ec9636883fa1a687683c608ca4023a48386381b7d0740efe66efc682604ede4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Portion 6 and 7 Farm Sterkspruit 9762 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413479185985 30.557208339123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang