Wonder Farm Stay
Beskrywing
Full Moon is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed, plafonwaaier, kaggel en 'n sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n beskutte stoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is, teen geen ekstra fooie.
Die instansie voorsien pakkies vir honde met die volgende in: donker handdoeke, bakke, peuselhappie sakkies en sakkies vir vullis. Vir katte word daar voorsien: donker handdoek, bakke en 'n speelding. Dit word in die kothuise voorsien indien daar aangedui is dat 'n troeteldier saamkom.
Tree Hugger is die enigste kothuis vir troeteldiere wat omhein is. Maar troeteldiere is welkom om op die plaas rond te loop en 'n heining is net nodig indien gaste dit verkies.
Daar is ander honde, katte en hoenders op die plaas en gaste moet asb. die troeteldiere in ag neem met hul eie diere se maniere en wanneer hulle op die plaas rondry.
Die kothuise is ver van mekaar af en gaste se troeteldiere hoef nie in kontak te kom met mekaar nie.
Die instansie stel gaste in kennis indien daar ander troeteldiere op die plaas is voor hulle inklok of tydens die verblyftydperk sodat gaste bewus is daarvan.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Leaf Lover is 'n romantiese en privaat houthuis wat geskik is vir 2 gaste. Die houthuis het 'n dubbelbed, plafonwaaier, en 'n en suite-badkamer met 'n luukse badkamer, 'n toilet en 'n wasbak. Die houthuis het 'n sitarea met 'n kaggel en 'n kombuisie met met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n beskutte stoepie met 'n ingeboude braai. Daar is 'n buitestort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is, teen geen ekstra fooie.
Die instansie voorsien pakkies vir honde met die volgende in: donker handdoeke, bakke, peuselhappie sakkies en sakkies vir vullis. Vir katte word daar voorsien: donker handdoek, bakke en 'n speelding. Dit word in die kothuise voorsien indien daar aangedui is dat 'n troeteldier saamkom.
Tree Hugger is die enigste kothuis vir troeteldiere wat omhein is. Maar troeteldiere is welkom om op die plaas rond te loop en 'n heining is net nodig indien gaste dit verkies.
Daar is ander honde, katte en hoenders op die plaas en gaste moet asb. die troeteldiere in ag neem met hul eie diere se maniere en wanneer hulle op die plaas rondry.
Die kothuise is ver van mekaar af en gaste se troeteldiere hoef nie in kontak te kom met mekaar nie.
Die instansie stel gaste in kennis indien daar ander troeteldiere op die plaas is voor hulle inklok of tydens die verblyftydperk sodat gaste bewus is daarvan.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tree Hugger is 'n vrystaande kothuis in 'n pragtige bloekombos. Tree Hugger bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuis- en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n groot stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is 'n toonbank met stoele. Die kothuis het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n piekniektafel. Heerlike houtvuurbad vir swem genot in enige weerstoestande. Die huisie is omhein sodat kinders en troeteldiere veilig kan speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is, teen geen ekstra fooie.
Die instansie voorsien pakkies vir honde met die volgende in: donker handdoeke, bakke, peuselhappie sakkies en sakkies vir vullis. Vir katte word daar voorsien: donker handdoek, bakke en 'n speelding. Dit word in die kothuise voorsien indien daar aangedui is dat 'n troeteldier saamkom.
Tree Hugger is die enigste kothuis vir troeteldiere wat omhein is. Maar troeteldiere is welkom om op die plaas rond te loop en 'n heining is net nodig indien gaste dit verkies.
Daar is ander honde, katte en hoenders op die plaas en gaste moet asb. die troeteldiere in ag neem met hul eie diere se maniere en wanneer hulle op die plaas rondry.
Die kothuise is ver van mekaar af en gaste se troeteldiere hoef nie in kontak te kom met mekaar nie.
Die instansie stel gaste in kennis indien daar ander troeteldiere op die plaas is voor hulle inklok of tydens die verblyftydperk sodat gaste bewus is daarvan.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sun Seeker het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, 'n induksiestoof, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n kaggel vir kouer winternagte. Die stoep het 'n pragtige uitsig, braaigeriewe en 'n houtbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is, teen geen ekstra fooie.
Die instansie voorsien pakkies vir honde met die volgende in: donker handdoeke, bakke, peuselhappie sakkies en sakkies vir vullis. Vir katte word daar voorsien: donker handdoek, bakke en 'n speelding. Dit word in die kothuise voorsien indien daar aangedui is dat 'n troeteldier saamkom.
Tree Hugger is die enigste kothuis vir troeteldiere wat omhein is. Maar troeteldiere is welkom om op die plaas rond te loop en 'n heining is net nodig indien gaste dit verkies.
Daar is ander honde, katte en hoenders op die plaas en gaste moet asb. die troeteldiere in ag neem met hul eie diere se maniere en wanneer hulle op die plaas rondry.
Die kothuise is ver van mekaar af en gaste se troeteldiere hoef nie in kontak te kom met mekaar nie.
Die instansie stel gaste in kennis indien daar ander troeteldiere op die plaas is voor hulle inklok of tydens die verblyftydperk sodat gaste bewus is daarvan.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Star Gazer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, 'n induksiestoof, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n kaggel vir kouer winternagte. Die stoep het 'n pragtige uitsig, braaigeriewe en 'n houtbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is, teen geen ekstra fooie.
Die instansie voorsien pakkies vir honde met die volgende in: donker handdoeke, bakke, peuselhappie sakkies en sakkies vir vullis. Vir katte word daar voorsien: donker handdoek, bakke en 'n speelding. Dit word in die kothuise voorsien indien daar aangedui is dat 'n troeteldier saamkom.
Tree Hugger is die enigste kothuis vir troeteldiere wat omhein is. Maar troeteldiere is welkom om op die plaas rond te loop en 'n heining is net nodig indien gaste dit verkies.
Daar is ander honde, katte en hoenders op die plaas en gaste moet asb. die troeteldiere in ag neem met hul eie diere se maniere en wanneer hulle op die plaas rondry.
Die kothuise is ver van mekaar af en gaste se troeteldiere hoef nie in kontak te kom met mekaar nie.
Die instansie stel gaste in kennis indien daar ander troeteldiere op die plaas is voor hulle inklok of tydens die verblyftydperk sodat gaste bewus is daarvan.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Galactic Combo bied 'n heerlike Karoo-ervaring waar 2 van die eenhede saam bespreek kan word. Hierdie semi-losstaande eenhede, Sun Seeker en Star Gazer, word dan saam bespreek dat daar altesaam 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste op 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens is. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in elk van die 2 badkamers. Elke kothuis het sy eie kombuis en 'n kaggel in die sitarea. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die 2 kothuise deel 'n stoep met 2 onderdakbraai-areas en 'n tuin. Ander geriewe in die eenhede sluit bordspeletjies, 'n bal, 'n hangmat, asook 'n houtvuurvarmbad vir die eksklusiewe gebruik van gaste in die Galactic Combo in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is, teen geen ekstra fooie.
Die instansie voorsien pakkies vir honde met die volgende in: donker handdoeke, bakke, peuselhappie sakkies en sakkies vir vullis. Vir katte word daar voorsien: donker handdoek, bakke en 'n speelding. Dit word in die kothuise voorsien indien daar aangedui is dat 'n troeteldier saamkom.
Tree Hugger is die enigste kothuis vir troeteldiere wat omhein is. Maar troeteldiere is welkom om op die plaas rond te loop en 'n heining is net nodig indien gaste dit verkies.
Daar is ander honde, katte en hoenders op die plaas en gaste moet asb. die troeteldiere in ag neem met hul eie diere se maniere en wanneer hulle op die plaas rondry.
Die kothuise is ver van mekaar af en gaste se troeteldiere hoef nie in kontak te kom met mekaar nie.
Die instansie stel gaste in kennis indien daar ander troeteldiere op die plaas is voor hulle inklok of tydens die verblyftydperk sodat gaste bewus is daarvan.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ravenna Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang