Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonder Farm Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Eddie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kos vir die siel. Heerlik stil en rustig. Chalet was skoon en goed toegerus. Hulle het ons self met hout en 'n pragtige skoon rooster voorsien, iets wat selde gebeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasies lekker rustig. Heerlik gebly en so lekker ontspan! Het vreeslik baie moeite gedoen met die plekkie en los selfs 'n blikkie met goodies in vir jou diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zein B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker en gemaklik. Lekker still, tussen die bome en berge met al die nodige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beautiful peaceful hideaway. Absolute bliss! A little gem hideaway in the forest! Loved every minute. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A must for couples and small families. Great hospitality, friendly host, everything one needs for a comfortable stay. Our stay was too short, so we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We had a wonderful and relaxing stay. We had a wonderful weekend. The (place) was neat and clean, and the surroundings were quiet. We will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Warm and friendly. Warm welcoming your family with a nice quiet working farm. Very helpful and look forward to going back with friends/family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike wegbreek. Na kansellasie deur ander gaste voor die naweek, het die eienaar ons gratis opgradeer na Star Gazer. Dit was 'n heerlike verassing en ons het die ligging van die huis met die ongelooflike uitsig, die afsondering, die swem in die plaasdam wat minder as 200 meter was en die houtvuurbad ongelooflik geniet. Ons twee honde kinders was ook welkom en voorsien van hulle eie bakkies, handdoeke en lekkernye. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal die kuierkie nooit vergeet nie . Ons het die heerlikste 1ste huweliksherdenking in Wonder Farm Stay geniet! Die natuur is beeldskoon om 'n mens. Dit was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexandra O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Relaxing and rejuvenating. The farm is beautiful, the hosts are fantastic and accommodating. We saw a lot of bird life and had a wonderful swim in the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ravenna Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc707889f16e6c80818ce8ab2c5af3b1fa5e22c7a532b4ce0e9c7b5b2e82812ec1f16c68c3a672af928af6f4925450a6666a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 R62 Ravenna Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.916690649982 20.377306505736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang