Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodcliff Country Camp Site

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 65, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Woodcliff Country Camp Site is op 'n skilderagtige plaas in die Maclear-omgewing geleë. Dit is die laaste bewoonde plaas op die Klein-Potrivier voor die hoë berg en is net 22 km vanaf Maclear. Gaste moet 'n voertuig met 'n redelike grondvryhoogte hê en in goeie daglig ry.

Die pragtige kampeerplek onder die bome bied genoeg skaduwee en is vir 10 gaste geskik. Die ablusiegeriewe het 'n stort. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Daar is ook ander eenhede op die perseel.

Verder is daar braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is 'n plesier vir die ekotoeris, stapper, kunstenaar, fotograaf, voëlentoesias en visserman

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Phyllis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Posbus 65, Maclear, 5480, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Grens Area Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 65, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0661162d16f0cab8d8f9355238ece0344801b07cea3a1b51288685d96e1fa5afac1e3c4d272f6c814763506297537770d571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 10 mense P.O. Box 65 Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.99443 28.18326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem