Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wooden Spoon Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.1
Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Tranquility. Very quiet and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Verblyf was great, sal vir seker weer gebruik as ek weer in Betlehem is. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Baie goeie diens. Sal vir seker elke keer daar bly as ek in daai area moet werk. Baie lekker gebly, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magnus
Wooden Spoon Guest House
Baie dankie vir jou ondersteuning, Ruan. Hoop om jou gou weer by ons te sien. Waardeer. Die Wooden Spoon span

Deon B
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Verblyf was net vir oornagting, maar het voldoen aan behoefte. Lekker gebly en ook die vriendelikheid van die restaurantpersoneel waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jc D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Lekker. Plek is regtig mooi skoon en netjies binne. Kamers is baie beknop! Area is sleg, is in sake sentrum maar veilig. Vir my is dit ongelukkig nie waarde vir geld nie. In kamer is slegs een stoel om op te sit alhoewel dit 'n dubbelkamer is. Buite is geen sitplek of gras of niks nie. Slegs plaveisel. Onderdak parkering naby jou kamer wat lekker is. As enkel dame sal ek onveilig voel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Magnus
Wooden Spoon Guest House
Hi JC. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer. Ons bied 24 uur gemoniteerde sekuriteit, wat deur 'n sekuriteitsmaatskappy behartig word. Sekuriteit is vir ons belangrik en ons het nog geen insidente gehad nie. Ons is trots op ons ligging in die middel van die dorp en bied veilige gerieflike akkommodasie met 'n restaurant op die perseel. Ons het wel nie gras of 'n speelarea buite nie, en adverteer ook nie so nie. Ons sal werk maak om te verbeter op punte in jou resensie. Groete

Marius G B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie goeie blyplek. Baie skoon akkommodasie met baie styl. Groot plus is die restaurant met baie goeie kos. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Magnus
Wooden Spoon Guest House
Hi Marius Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer by ons te ontvang. Groete Die Wooden Spoon span

Iris S
1 nag
4.6
Sep 2023

Sentraal geleë, uitstekende diens. Wooden Spoon doen moeite vir hulle gaste. Pragtige bedlinne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Zane B
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Ons het heerlik gebly, vriendelike diens! Die musiek laataand van restaurant kan steurend wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klein Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Het geen klagtes nie. Ek het lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Magnus
Wooden Spoon Guest House
Baie dankie Klein-jan. Waardeer die terugvoer. Hoop om gou weer te sien. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magnus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66ed34b817702a0204ddd7b251ca6021418b3761d2b3c733c9a2bff2b353e0e58d4df1406e56f853da8f0a5117f056cf1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 12 Church Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.234464237883 28.311390628735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang