Wooden Spoon Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magnus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Stafford M - Aug 2024
Algehele gradering
Tranquility.
Jacques O - Apr 2024
Algehele gradering
Verblyf was great, sal vir seker weer gebruik as ek weer in Betlehem is.
Ruan J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens. Sal vir seker elke keer daar bly as ek in daai area moet werk.
Wooden Spoon Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning, Ruan. Hoop om jou gou weer by ons te sien. Waardeer. Die Wooden Spoon span
Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf was net vir oornagting, maar het voldoen aan behoefte.
Jc D - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Wooden Spoon Guest House se terugvoer
Hi JC. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer. Ons bied 24 uur gemoniteerde sekuriteit, wat deur 'n sekuriteitsmaatskappy behartig word. Sekuriteit is vir ons belangrik en ons het nog geen insidente gehad nie. Ons is trots op ons ligging in die middel van die dorp en bied veilige gerieflike akkommodasie met 'n restaurant op die perseel. Ons het wel nie gras of 'n speelarea buite nie, en adverteer ook nie so nie. Ons sal werk maak om te verbeter op punte in jou resensie. Groete
Marius G B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie blyplek.
Wooden Spoon Guest House se terugvoer
Hi Marius
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer by ons te ontvang.
Groete
Die Wooden Spoon span
Iris S - Sep 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë, uitstekende diens.
Zane B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, vriendelike diens!
Klein Jan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Het geen klagtes nie. Ek het lekker gebly.
Wooden Spoon Guest House se terugvoer
Baie dankie Klein-jan. Waardeer die terugvoer. Hoop om gou weer te sien.
Groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang