Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodenleg Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Brian B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Warmly welcomed and treated like royalty. (British version!). Wonderful hospitality. Great breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dankie vir 'n heerlike ontsnap van die daaglikse gejaagdheid! Wonderlike verblyf! Die gasvrou se fyn oog vir detail is uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leze’
Woodenleg Guest House
Baie dankie vir die goeie woord, Emil. Kom gerus weer. Groete, Leze' en Ryno

Cor B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Part of the family. Friendly host. Clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leze’
Woodenleg Guest House
Was baie lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer. Goed gaan. Groete, Ryno en Leze.

Janine B
1 nag
4.6
Mei 2024

Familiebesoek. Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Uiters skoon en netjies. Hulle het moeite gedoen om ons vinnig in te boek en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Awesome stay. Hosts were excellent and really try to make you feel at home. Would happily book there again. Definitely a place if you wish to feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leze’
Woodenleg Guest House
Thank you, Mike. Hope to see you again. Regards, Leze'

Jaqueline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies en baie mooi. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars het nie omgegee dat my sussie se kinders daar kom swem nie. Die ontbyt was lekker en alles is netjies. Ek sal net voorstel dat wanneer mense by die kroegarea rook, hulle die deur oop laat, want die rook trek in die kamers in. Ons sal graag weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leze’
Woodenleg Guest House
Was lekker om julle hier te hê. Voorspoed vir die Nuwe Jaar. Groete, Leze en Ryno

Albert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Been-af oor die plek. Beter is min, die gasvrou en haar man is vriendelikheid vanself. Leze is altyd reg om te help. Ontbyt fantasties. Beste prys vir beste diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leze’
Woodenleg Guest House
Was lekker om jou hier te hê. Voorspoed vir die Nuwe Jaar Groete

Heinrich S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie mooi kamer, vriendelike mense. Baie lekker ontbyt gehad. Skoon en netjiese kamer en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leze’
Woodenleg Guest House
Baie dankie Heinrich. Vriendelike Groete, Leze'

Claudette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Sal dit altyd aanbeveel. Ek sal Woodenleg tenvolle aanbeveel. Gasvrou en gasheer is vreeslike lieflike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leze’
Woodenleg Guest House
Baie dankie Claudette vir die mooi aanbeveling. Groete, Leze'

Malcomb D
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Absolutely sublime. You arrive here as a guest and within minutes it feels like you are family. The host and hostess are just fantastic and their house is absolutely gorgeous. It's pristine clean and comfortable and has everything you need. I didn't want to leave and I'm already planning my next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leze’
Woodenleg Guest House
Thank you Malcomb, looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leze’ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus 2 Keurboomstraat, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA380fd8f0a7a4a9122d85677bec2294c3218243f07d2451618e10caffe1f937ca69c2728fc1797d6639de9b6050d6b03a8ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Agapanthus 2 Keurboom Street Heuningkloof 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.333757612824 19.049786031246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang