Woodenleg Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agapanthus 2 Keurboomstraat, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Wooden Leg Guesthouse is geleë in die kusdorpie Kleinmond, onder die Kogelberge in die Overbergdistrik.
Drie elegant-versierde slaapkamers en 'n fantastiese gemeenskaplike vermaakarea met 'n jacuzzi, binnenshuise swembad, sauna en volledige kroeg wag op ons gaste in Kleinmond.
The Wooden Leg Guesthouse bied die ideale seewegbreek, met luukse meubels en uitmuntende afronding.
Hierdie gastehuis is die perfekte tuiste vir toeriste wat stylvol wil ontspan, maar naby genoeg aan die Wes-Kaap en die Overberg se bekende besienswaardighede wil tuisgaan.
Die Wooden Leg het 4 gastekamers op die grondvloer en 1 gastekamer op die boonste vloer. Die kamers is keurig-versier deur die eienaar en elke kamer is toegerus met 'n dakwaaier, koffie- en teemaakgeriewe, ruim kaste en 'n TV met DStv.
Gaste het 'n losies- of B&B-opsie.
The Wooden Leg is daar om jou te laat ontspan en te pamperlang. Vir diegene wat baie stres by die werk het, of wat bloot net opsoek is na ontspanning en bederf, is die Wooden Leg met sy terapeutiese spa fasiliteite net die plek. Ons swembad, verhitte jacuzzi en sauna is daar om jou batterye te herlaai en ontslae te raak van al jou pyne terwyl jy jou gunsteling boek of tydskrif lees, of teug aan 'n heerlike drankie uit ons volledige kroeg.
Die buiteswembad is die ideale rusplek op 'n warm somersdag en 'n welkome toevlugsoord wanneer die strande beknop raak tydens die vakansieseisoen. Die jacuzzi is langs die swembad, agter glasvensters en deure. Dit kan verhit of verkoel word met die druk van 'n knoppie. Die sauna is in 'n houtkamer en is daar vir jou gerief.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leze’ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Agapanthus 2 Keurboomstraat, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Woodenleg Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agapanthus 2 Keurboomstraat, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang