Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woolly Bugger Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ginger Quill Kothuis
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ginger Quill Kothuis het 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed vir 2 ekstra gaste. Die badkamer het 'n stort en 'n Victoriaanse bad, en die kombuis is ten volle toegerus. Die stoep kyk uit oor die damme en het 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Prys sluit in

Linne, handdoeke, seep, toiletpapier, vuurmaakhout en aanstekers word voorsien.

Huisreëls

Breekskade sal apart gehef word.
Tariewe sluit nie 'n skoonmaakdiens in nie. 'n Skoonmaakdiens is egter teen 'n addisionele koste beskikbaar. Versoek asb. met bespreking.
Kunsvlieghengeltoerusting kan gehuur word.
Boogskuttoerusting kan gehuur word.
'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte woord aanbeveel. Die pad na die plaas is 'n grondpad en kan in 'n slegte toestand wees, afhangende van die weer en wanneer laas dit onderhou is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woolly Bugger Farm, Dullstroom, Tonteldoos, 1110, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166b2a65c567efc7938743307f90933104bf99bd7f0947dbc2fcddde104fecb98095d7eaba0e51646acae661eb2475c32445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 90 5 1 5 Woolly Bugger Farm Dullstroom 1110 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.265189439311 29.978932142258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang