Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woolly Bugger Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 91

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 90 resensies vir Woolly Bugger Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Wonderful.

Beautiful stay overlooking the two dams. It was so lovely and quiet during the evenings. Wonderful hikes that were well marked and the map helped a lot. Fishing was great.

Abigail L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail L

Rustig en mooi.

Skoon en netjies. Lyk soos die fotos.

Almari P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari P

Vreeslik lekker gewees!

Asemrowende natuur, vryheid, afgesonder, goed toegerus. 'n Absoluut stunning plekkie!

Carien F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F

Pragtig en rustige kuier.

Dit was so 'n rustige naweek. Skoon en netjies.

Audre P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audre P

Pragtige plek.

Heerlike plek vir 'n rustige wegbreek. Huisies is ten volle toegerus en baie prakties en skoon. Baie stapplek. Visvang as dit jou belangstelling is. En sommer net rus. Sal vir seker weer gaan.

Pieter M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Rustig.

Baie dit is net om daar te kom. Die grondpad is maar rof! Maar die netheid en atmosfeer van die akkommodasie maak daarvoor op. Love it!

Juliette P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette P

Starlit nights, fires and nature walks.

Love the way it is run - so user friendly and efficient. Super clean, beautiful and well put together. Fireplace in cottage fabulous. We had wonderful long farm walks with the kids through incredible bush, saw zebras and buck! Amazing! We had an in-week stay and found the mining in the area a bit noisy at times, but otherwise this is a very peaceful place. Thank you!

Christa W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa W

Rustigheid van self.

Die verblyf is baie mooi en netjies. Die plaashond Morgan is so liefdevol en 'n wonderlike wandel metgesel .

Waldi B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi B

Rus en stilte.

Baie lekker gebly. Baie mooi natuurskoon.

Adele V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Gesinsvakansie met honde perfek gewerk saam met visvang, stap en pieknieks.

Rustige en suksesvolle Desembervakansie!

Pieter T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Uitstekende naweekwegbreek.

Woolly Bugger is 'n baie vriendelike bestemming waar jy jouself net kan gaan geniet in die natuur. Dit is een van ons gunstellingwegbreke.

Coreen V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V

Baie lekker.

Skoon en netjies, alle toestelle werk perfek. Gasgeiser werk wonderlik en kaggel.

Anel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Rustig, vrede vir die gemoed, natuur.

Altyd lekker om hier te bly veral aangesien mens die viervoetiges kan saamneem. Rustigheid en vrede vir die siel.

Zanne C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zanne C

Beautiful and peaceful Christmas getaway.

Beautiful and peaceful, we really enjoyed our stay and so did our fur-babies.

Ella B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella B

Baie lekker naweek weg.

Ons was hier vir ons huweliksherdenking en oor die algemeen was ons ervaring baie lekker. Sharon se diens was fantasties en sy was vreeslik behulpsaam gewees, sy het ook vooraf vir ons al die nodige inligting gegee om ons naweek so aangenaam as moontlik te maak. Die plaas self was pragtig en het 'n rustige atmosfeer gehad. Ons cottage was egter effens aan die klein kant met geen kaste om klere te bêre en geen plek om tasse neer te sit of visstokke te bêre nie. Die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het, en die gasstoof was 'n groot pluspunt. Die warmkomberse het 'n lekker touch bygevoeg, veral omdat dit nogal koud was gedurende die naweek. Een aspek wat ons egter teleurgestel het, was die gasgeiser. Ons het gehoop om 'n warm bad te geniet, maar ongelukkig was die water die hele naweek koud. Dit het ons bietjie van die romantiese aspek van ons wegbreek weggeneem en dit voel asof ons byna gekamp het met die koue water. Ons het ook opgemerk dat daar 'n kamera op die stoep van ons cottage was, wat gelei het tot 'n gemengde gevoel van ongemak en die gevoel dat ons privaatheid miskien in gedrang was. Alhoewel dit moontlik 'n veiligheidsmaatreël was, het dit 'n effense skadu van twyfel gewerp oor die mate van privaatheid en afsondering wat ons verwag het tydens ons romantiese naweek weg. Behalwe vir die punte genoem, sal ek hulle steeds aanbeveel en dank vir 'n unieke ervaring op 'n pragtige plek.

Woolly Bugger Farm se terugvoer

Hi Ella,
I'm so sorry that you had an issue with the water. I wish you would have contacted us and we could have had it fixed in a jiffy. It seems the previous guest had turned the thermostat down to 45 degrees and with it being so cold it needed to be turned up.
With regards to the camera that faces the garden, it is purely there for when the cottage is empty. There is a switch in the cottage where it can be switched off or unplugged. I will put that into our information book in case other guests are uncomfortable.
I will look into putting some kind of extra storage space for guests, thank you for the feedback.

Woolly Bugger Farm
Joanne H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne H

Beautiful place, lovely cottage and super clean.

Lovely hikes that are well marked out.

Gilda L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilda L

Baie netjies, beeldskoon, kan werklik die plek aanbeveel.

Ons het heerlik fietsgery, dit is 'n mountain biker se droom. Die mense in die omgewing is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is gerieflik, heerlike beddens.

Ernst S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst S

Heerlik gekuier, gestap, 4x4 tot by On top of the world. Lekker nat.

Plek gaan 'n probleem wees as dit baie reën om te bereik. Griller op oond is foutief en my dogter het brandwonde opgetel, not nice. Omgewing baie mooi. Definitief nie pet-friendly nie, nat rooi grond met wit handdoeke en beddegoed werk nie.

Willem H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Baie gesellig en rustig.

Perfek vir 'n vinnige wegbreeknaweek. Rus vir die siel.

Philippa B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philippa B

Great weekend away for the family.

Thank you to Angela, the 4 of us had a lovely stay at their Blue Dunn cottage, it was clean, neat and exactly what we were looking for for a breakaway. Lots to offer and plenty of firewood for the cold nights. The kids loved Morgan (farm dog) who walked with us and slept in front of our fire. Will definitely be back.

Francois L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Karakter en waarde.

Ons het 'n lekker naweek by Woolly Bugger Farm gehad. Die vis kon meer gebyt het, maar vir enige iemand wat rus nodig het, wil stap, voëls kyk of visvang is Woolly Bugger Farm 'n baie lekker plek.

Dewald V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Baie mooi area, lekker rustig. Sal julle weer besoek.

Sien sterre.

Francois O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

"Rejuvenating"

Die verblyf was grieflik en karaktervol. Verblyf is vêr genoeg van mekaar af en ander gaste is nie in jou spasie nie.

Ingrid H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H

Rustige plaasvakansie.

Die huisie was netjies, skoon, ruim en goed toegerus. Lekker plek om te gaan hardloop op die plaas. Ons kinders het die swembadjie geniet. Ons sal Woolly Bugger Farm aanbeveel.

Louise S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Heerlik!

Ons en ons hondjie het dit baie geniet. Knus kamers, warm kaggel, mooi uitsig en lekker staproetes. Vriendelike diens.

Marlena V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Baie gerieflike netjiese huis met mooi uitsig.

Baie netjiese huis in mooi omgewing. Net 30 km grondpad tot by Woolly Bugger en die damme se water was baie laag.

Mia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Woolly Bugger Farm het ons verwagtinge oortref.

Die verblyf en die hele ervaring by Woolly Bugger Farm was vir ons ‘n uitsonderlike ervaring en vir die honde was dit hemel op aarde.

Martli D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martli D

Absolute rus wanneer jy 'n wegbreek nodig het!

Ek en my man het vir ons huweliksherdenking by Woolly Bugger bespreek. Die huisie was pragtig, rustic, maar modern en goed ingerig. Ons kon ver gaan stap, wildkyk en my man het 'n mooi forel gevang. Ons twee hondjies kon ook die naweek saam met ons geniet! Ons beveel dit beslis aan!

Retha M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Where you can rest completely.

We enjoyed our stay. The cabin is beautiful. Scenery magnificent. Fishing good. This is a place where you can truly rest and recharge.

Alizia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alizia M

Lovely break from the city. Well worth the drive.

Woolly Bugger is a lovely setting away from the city. The cottages are very well equipped for self-catering with all the necessary utensils and equipment you might require. They supply everything in surplus and don't skimp on the extras such as fire wood, fire lighters, tea/coffee/sugar which is great. The beds are super comfortable (big plus) and cottages are done rustic and simple but very functional and exquisitely decorated with beautiful details and lighting fixtures. We will most definitely go visit again. It was a big treat for us and the dogs, they had a blast outdoors making friends with Morgan!

Marike V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V

Rustig verby.

Ons het een van die rustigste twee dae van ons lewe gehad! Pragtige ligging en al die geriewe is baie mooi netjies en word goed na gekyk. Daar is baie mooi staproetes op die plaas en ons honde het dit baie geniet. Tonteldoos is slegs 7 km weg vir 'n lekker ontbyt. Die distrik paaie is baie lekker vir bergfiets ry. Ons sal beslis weer teruggaan!

Willem D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Romanties en gesellig.

Dit is absoluut die ry werd. Alhoewel dit 'n entjie van Dullstroom is, is die rustigheid en stilte die moeite werd. Ons sal beslis weer by Woolly Bugger 'n draai maak.

Henna D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna D

Rus en vrede.

Die huisie waarin ons gebly het was baie netjies en baie goed toegerus vir 'n selfsorg-eenheid. Dit lyk of alles redelik nuut was. Die plaas het baie mooi staproetes. Die feit dat ons honde kon saamgaan was 'n baie groot pluspunt vir ons gewees. Dit is mynsinsiens van die beste waarde vir geld in die omgewing. Die pad tot daar is net redelik sleg.

Petro R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R

Peaceful oasis.

Angela and Jono went out of their way to ensure we had a pleasant weekend, they were super friendly and liaised with us beforehand to ensure our needs were met. The accommodation was clean and had everything you would require for self-catering. We go to Dullstroom on an annual basis and this was one of the best equipped, cleanest and most pleasant venues in the area. Beds were very comfy with clean and crisp bedding. What a pleasure not to have a TV for the weekend. The house has enough games to keep everyone entertained. The firewood that was provided every day was an added bonus. The view was spectacular, such a feast to enjoy the sunset with a glass of wine! We were unlucky that other guests monopolised the pool area the entire weekend, our kiddies would have loved to swim. Could perhaps suggest a shower door instead of a curtain. Will most definitely return next year!

Olga M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga M

Wonderskone natuur en rustigheid.

Ons het heerlik ontspan, die fantastiese uitsig op die berge en velde maak die amper onbegaanbare pad die moeite werd!

Dewald D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Baie lekker wegbreek vir gesin weg van die stad af.

Baie lekker gerus en die kinders het die plaas en visvang opset baie geniet. Ons sal weer Woolly Bugger Farm besoek.

Marlene V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Pragtige huisie, asemrowende uitsigte. Was so lekker rustig, sal enige tyd weer terug gaan.

Baie dankie aan die eienaars, dit was 'n heerlike, rustige naweek, ons het die stilte en uitsigte vreeslik geniet. Ons sal vir seker Woolly Bugger aanbeveel aan familie en vriende.

Willem D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Snoesig, privaat en die juweel van Dullstroom.

Was 'n baie lekker naweek, goeie ligging met baie om te doen en nie te ver van Dullstroom af nie.

Eugenie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie B

Best experience!

This is a lovely little treasure close to Tonteldoos. Although the road was a bit bad for a which our friends drove we drove a bakkie and it was fine. The houses are really clean and has everything you need. There is a restaurant close by which is open for breakfast until dinner. The houses were really cosy and serviced for an extra charge that is not much at all. There is a lapa area with a swimming pool that's also really nice to use especially if you are a group. We really loved our stay and I personally felt the owners just want you to enjoy yourself.

Annerita B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerita B

Weereens fantasties!

Ek het nie regtig woorde om dit te beskryf nie: Ongelooflike uitsigte, gemaklike en goed toegeruste huisies, privaatheid, goeie visvang, baie hout vir die kaggel sowel as om te braai. Hierdie keer was meeste restaurante darem oop na 12, maar vat liefs alles wat jy nodig het saam. Onthou, hier kry jy maklik 4 seisoene in 'n dag, so pak daarvolgens. Onthou jou swemklere, stapskoene en fietse! Ons het 4 aande gebly met twee tieners en sonder TV of goeie opsein vangs, en hulle wou nie ry nie. Lekker ure voor die kaggel en op die stoep met kaarte en ander speletjies. Heerlik!

Martilie G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martilie G

Lekker, rustige naweek!

Lekker, rustige naweek! Baie mooi netjies en skoon, als wat jy nodig het vir 'n heerlike rustige, stil naweek.

Amanda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V

'n Wonderlike wegbreek van die besige stad! My gunsteling-oomblikke was die pragtige sonsondergang en asemrowende sterre-kombers elke aand.

Woolly Bugger Plaas is net die regte plek om weer jou batterye te herlaai en weg te breek van die 'rat-race'. Die eenhede is gerieflik en ons het 'n pragtige uitsig gehad oor die plaas se foreldamme. Daar was ander gaste met hul honde en dit het 'n aangename atmosfeer geskep. Wat is nou beter as 'n laat-middag stappie met jou 'beste vriend' op 'n pragtige plaas, ver weg van die stad?

Caroline I - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline I

Amazing!

It was really neat and we were well received. The road towards Woolly Bugger took a bit long due to the bad condition but it was really worth it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing!

Dit was baie netjies en ons is goed ontvang. Die pad na Woolly Bugger is in 'n slegte toestand, maar dit is definitief die moeite werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annerita B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerita B

Absoluut fantasties!

Woolly Bugger het my hoogste verwagtinge oortref. Alles is net ongeloogflik mooi. Sou graag meer tyd daar wil deurbring op ons volgende kuier. Sedgehog Cottage was perfek vir die 4 van ons en baie goed en stylvol toegerus. Top of the World is ongelooflik mooi. 'n Paar goed om te onthou: 4 seisoene in 24 uur. Jy moet werklik al jou kos inpak, Tonteldoos bied nie baie aan nie. Cat and Cow is 'n vriendelike eetplek as jy moeg kosgemaak is. Braai jou forel dadelik, dit is die lekkerste lekker! Ons gaan beslis weer, maar vir langer, en ons gaan piekniek hou op TOTW! Onthou, dis amper 'n uur se ry van Dullstroom na Tonteldoos, met 'n plat kar dalk nog langer.

Nadine F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine F

Baie mooi en netjiese plek vir totale rustigheid.

Ons cottages was baie netjies en oulik ingerig. Lanklaas het ek sulke stilte beleef en natuurlik pragtige sterre. Ons was vriendelik gegroet met aankoms. Die laaste stuk pad is bietjie rof. Begaanbaar maar grondpad - probeer om voor sonsondergang te arriveer.

Grace K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grace K

Wat 'n wonderlike, ontspannende plek!

Dit was regtig 'n baie ontspannende vakansie wat ek vir enige iemand sal aanbeveel. Ons honde en kat het saam gekom en hulle het die ooptes en vryheid vreeslik geniet. Die plekkies is baie oulik en het alles wat 'n mens benodig. Elke oggend word jou houtsurplus aangevul en jou asblikke skoongemaak. Daar is baie om te doen vir die aktiewe lede van die familie, maar as jy net wil stil wees en die natuur geniet, is die plek beslis vir jou!

Hermann P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann P

Was heerlik.

Baie dankie, diens was baie goed en dit is 'n ongelooflike mooi plaas!

Ben V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Beautiful area but access road is bad.

Beautiful area but roads to the venue are in a bad condition. Hospitality was good but loud music from the area next to the dam on the Saturday morning was not appreciated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige omgewing, maar die toegangspad is sleg.

Pragtige omgewing, maar die toegangspad is sleg. Gasvryheid was goed, maar harde musiek van die omgewing langs die dam op die Saterdagoggend het ons nie waardeer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Woolly Bugger Farm se terugvoer

We are terribly sorry about the music on Saturday morning. The local rural community has an initiation tradition for young men and every few years the family kraal across the road has a young man being initiated. This involves him spending 4 months unassisted in the bush and on his return they celebrate, sometimes lasting up to 2 days. While we recognise and apologise for the noise, we respect their tradition. Unfortunately, on this occasion, we weren't given prior notice. We have spoken to them and should be able to come to an agreement with them that our guests do not get disturbed. We sincerely apologise.

Woolly Bugger Farm
Wynand P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand P

Akkommodasie is 100%. Ongelukkig is daar 'n granietmyn oorkant by Riverman Cabin. Forelvisvang nie baie goed nie.

Sien sterre.

Carel V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Magnificent.

Excellent place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Manjifiek.

Uitstekende plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hanro P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro P

Perfekte wegbreek vir gesin of vriende om net te ontspan en kuier met die natuur om jou.

Eienaars van die plaas is baie vriendelik en behulpsaam. Ons huisie was daagliks skoon en het oorgenoeg hout gekry elke oggend vir die braai en kaggel. Baie lekker staproetes vir ons en ons 2 Scotty-honde wat die plaas vreeslik geniet het. Sal nie weer met ons Polo gaan nie, die pad soontoe is maar redelik rof vir 'n lae kar (alhoewel nie onbruikbaar nie), indien moontlik, gaan met bakkie of SUV. Naby Dullstroom en omliggende eetplekke. As gevolg van 'n besering kon ons nie al die aktiwiteite op die plaas doen nie. Sal graag volgende keer wil visvang, boogskiet, ens.

Gerda K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K

Wonderlike berg en stilte.

Skoon blyplek, vriendelike ontvangs van Jono en die honde, skoonmakers is vriendelik. Dit is net geweldig droog en visvang was nie regtig moontlik nie. Ons het heerlik gerus.

Ronell V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V

Dit was baie rustig en mooi.

Ons sal definitief weer gaan. Huisies baie privaat en goed geleë, weet nie eers van ander gaste wat ook daar kuier nie. Die omgewing is baie mooi, pad om daar te kom net bietjie sleg.

Derick M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M

Dis regtig die perfekte plek om net lekker te gaan ontspan.

Doen jouself die guns en gaan bly daar.

Shane H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane H

Nice, secluded and romantic setting and still close to Dullies for a beer.

Service was perfect. The follow through from Travelground is world class. All from the mapping and reminders and app calendar was perfect.

Charlet V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V

Goeie waarde vir geld.

Sien gerus die sterre.

Elmarie E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E

Baie rustige wegbreek in die natuur.

Woolly Bugger se Sedgehog eenheid waarin ons gebly het was werklik netjies ingerig. Jy kom niks te kort nie. Die "view" is baie mooi. Ons het heerlik gestap en fietsgery en op die stoep gesit en speletjies speel. Lekker uitgerus, en sal vir seker weer wil gaan.

Bernard E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E

Ideale wegbreekplek om die batterye te herlaai en tyd saam met die gesin te spandeer.

Dit is 'n netjiese, volledig toegeruste fasiliteit met goeie persoonlike aandag en 'n groot verskeidenheid om jouself besig te hou.

Chantelle S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Fantastiese wegbreek.

Vreeslik geniet, maar ons honde het nie die husky en labrador wat gereeld kom kuier het geniet nie.

Liandri K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liandri K

Pragtige plaas met lieflike verblyf.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Lieflike plaas en die huisie is pragtig - skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Elaine H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine H

Heerlike wegbreek in pragtige natuurskoon.

Woolly Bugger Farm is die ideale wegbreek vir iemand wat wil wegkom uit die gejaagde stadslewe en net in die natuur wil ontspan. Die huisie was gerieflik en ons en die honde het die naweek baie geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel!

James S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Absoluut fantasties.

Een van die beste "fly-fishing venues". Alle fasiliteite, geriewe en ontspanning is van topgehalte. Beslis een van die beste gesinswegbreke om heerlik te ontspan en die natuur te geniet. Die akkommodasie is van hoogstaande, keurige gehalte. Alle geriewe is uiters netjies en skoon en die eienaars gaan uit hul pad om die verblyf en geriewe so gemaklik as moontlik te maak. Beslis op ons permanente lysie van familie-wegbreke.

Elna W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W

Rustig, wonderlik vir mense wat hou van die buitelewe.

Dit was heerlik om ons twee skaaphonde ook te kon saamneem! Ons het die tydjie by Woolly Bugger Farm baie geniet. Die huisie was baie skoon en netjies. Die staproetes was heerlik. Die kinders wil klaar weet wanneer gaan ons weer. Die vlieghengel was 'n nuwe ervaring, maar ongelukkig het ons niks gevang nie.

Jacqui C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui C

Lovely farm, quiet and relaxing. Kids loved it.

Will recommend it to friends. Had a lovely 3 days. Thanks.

David M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Very comfortable and relaxing, fishing wasn't good, probably due to the drought.

The road out of Dullstroom is not as bad as everyone says and can be done slowly in a normal car. The accommodation was very clean and comfortable. We relaxed and enjoyed ourselves, despite the fishing not being fantastic. If you are planning on going, choose a time when there is no moon - there is very little artificial light so the stars are stunning. It is not a short trip back to Dullstroom though so don't bank on driving back for an hour or two. There are two sand roads, one from Stoffberg which is shorter and one from Dullstroom. If in doubt use the Dullstroom route; it is much better particularly from Johannesburg.

Jolandie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandie V

Goed ingerigte private verblyf in die natuur.

Baie lekker gebly. Baie goed ingerig op 'n lieflike plaas. Grondpad was bietjie onaangenaam maar doenbaar.

Anthoné C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthoné C

A comfortable stay in a beautiful environment with a friendly host, Jono!

We enjoyed the stay. It was cosy, neat and clean and the host was friendly and even gave us a fishing lesson for free!

Anel B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel B

Heerlike wegbreeknaweek!

Ek vermoed die hond het die wegbreek meer as ons geniet! Die rustigheid is so nodig vir mens se siel. Die huisie is netjies en mooi en ons het lekker gebraai en geslaap! Die staproetes is 'n absolute moet. Pak jou tas, gryp die kids en die hondekinders, klim in die tjor en gaan kuier by Woolly Bugger Farm! Ons gaan julle weer sien op die plaas!

Elma S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma S

Totaal heerlik en rustig met genoeg om te doen.

Baie oulike, netjiese plekkie met uitstekende diens van Jono, wat 'n plesier om daar te kuier, vis te vang en boog te skiet. Beveel dit hoog aan.

Elana S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Pragtige kliphuisie.

Fantasties! Ek kan dit ten sterkste aanbeveel. Alles was pynlik netjies en skoon. Ons is vriendelik en hartlik ontvang. Die seuns kon heerlik motorfiets ry en visvang. Die natuurskoon is besonder mooi. Ons sal verseker weer gaan. Van ons jongste 3 tot die oudste 14 het 'n onvergeetlike naweek gehad. 'n Naweek is te kort! Dankie Jono en Angela.

Irma S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S

Dit was die mooiste klip huisie waarin ons al ooit gebly het.

Die wit lakens en wit handoeke was wonderlik en luuks. Ons het die stappie oor die berg baie geniet en die visdamme is pragtig en goed versorg. Ons sal beslis weer teruggaan vir nog 'n lekker, snoesige naweek. Die eenslaapkamer kliphuisie was baie luuks en goed versorg. Die badkamer en kombuisie uit die boonste rakke. Die eetgerei, potte en panne is modern en luuks en dit het ons baie geniet. Die diens was warm en vriendelik en die skoonmaakdienste uit die boonste rakke. Baie dankie, dit was 'n wonderlike ruskansie op die pragtige plaas.

Nadine D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Ons kom weer!

Die oomblik toe ons daar instap, het ons besluit ons sal weer Woolly Bugger besoek! Dis skoon, minimalisties (maar met alles wat jy nodig het!). 'n Baie mooi uitsig, 'n pragtige wandelpad en baie, baie voëls!

Sharnie M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharnie M

Was fantasties!

Vir enige iemand wat 'n bietjie wil wegkom, of jy nou visvang of nie! Woolly Bugger is 'n moet! Die uitsig, plek, en die mense ongelooflik. Die wandelpad en damme is pragtig, en baie baie goed uiteengelê. Ons het regtig welkom gevoel. Sal net voorstel dat 'n 4x2 of 'n 4x4' n moet is om daar te kom. Die kaart soontoe was ook presies en ons het glad nie gesukkel om by die plaas te kom nie. Belangrik om die kaart wel op te dateer vir Dullstroom; straatname het verander.

Louise R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Baie mooi netjiese plekkie met als wat ons nodig het.

Dit was baie lekker. Die mense is behulpsaam en vriendelik. Die plek is ongelooflik mooi en daar is genoeg om jou mee besig hou. Ons honde het dit net so baie geniet om in die dam te swem en oral saam met ons te kon stap. Ek sal net voorstel om nie met 'n sedan te gaan nie, die pad is meer geskik vir hoër voertuie.

Clara B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clara B

Baie baie lekker.

Ek het dit baie geniet. Die huisie was puik en goed toegerus. Die kaggel het tot sy volle reg gekom in die winter. Ek sal definitief weer Woolly Bugger toe gaan. Die forel was 'n bietjie moeilik om te vang. Maar dis altyd 'n vlieghengelaar se uitdaging. Die stilte en die natuur en ligging was wonderlik. Ek sal dit definitief vir almal aanbeveel.

Jan M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Baie lekker. Het dit baie geniet.

Huis is baie goed toegerus, en het alles gehad wat nodig was. Plek baie skoon en netjies. Beddegoed baie warm vir die koue weer. Visvang was baie lekker en goed.

Jacques J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Heerlik, gemaklik en die kaggel was 'n wenner in die aande.

Woolly Bugger Farm bied baie gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing. Diens was baie goed. Ek het die staproete op die plaas baie geniet.

Corne E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E

Pragtige tweeslaapkamerhuis met mooi uitsig.

Die huis waar ons gebly het was pragtig en keurig gemeubileer. Kaggel was 'n pluspunt met die koue! Rustige omgewing met mooi uitsig. Sal dit verseker aanbeveel.

Elsabe O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe O

Dankie! Ons het die tydjie by Woolly Bugger baie geniet!

Daar is heerlike staproetes en die sonsondergange vanaf ons huisie was asemrowend. Dit was voorwaar die rustige webgreek wat ons nodig gehad het.

Hesté F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hesté F

Rus en vrede was heerlik! Genoeg suurstof! Die stoep, kaggel en uitsig maak die 'n heerlike plek en sal verseker weer gaan kuier.

Heerlike plek! Ons dogtertjie van 3 jr het die pyl en boog en staproete baie geniet. Ons sal verseker weer gaan.

Hennie G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G

Lekker wegbreek, goeie diens!

Lekker gebly. Kaggel en elektriese komberse was WOW. Uitstekende diens ontvang.

Zelna M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna M

Fantasties!

Baie mooi ligging en het gehou van die akkommodasie. Plek waar mens lekker kan rus. Sal definitief prober om weer te gaan kuier.

Werner T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner T

Baie rustig.

Sien die sterre.

Jackie N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie N

Beautiful and quiet, few group faciltiies though

We came as a group and though it was good, we wonder if owners would consider putting in a TV for entertainment (It should cater for a group in terms of facilities, ie: a swimming pool). Otherwise, it is a beautiful place and quiet..

Retha D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Baie lekker gebly!

Sien die sterre hieronder.

Dewald O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald O

Ons het dit baie geniet en sou graag langer wou bly.

Die grondpad uit Dullstroom is blykbaar die beste na die plaas, maar nie in 'n goeie toestand nie. Dit is egter die moeite werd aangesien die plaas 'n mens toelaat om vir 'n oomblik te ontsnap uit die gejaag van die stadslewe en die rustigheid jou toelaat om werklik te ontspan. Daar is genoeg om die kinders besig te hou en die aande om die kaggel was lekker gesellig. Niemand het die TV gemis nie. Die Sedgehog-kliphuisie was ten volle toegerus, baie gemaklik en skoon. Die damme se waterkwaliteit is goed en daar is baie reënboogforel. Jono en Anna het ons geheel en al tuis laat voel. Ons kan die Woolly Bugger beslis aanbeveel vir mense wat van die buitelewe hou. Hulle sal ons weer sien.

Petro D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Recommended to all.

I will recommend Woolly Bugger Farm to all my friends and my family. We enjoyed it and will stay longer next time.

Kyle W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle W

Uitstaande!

Baie lekker plek om te ontspan, die beste plaas-akkommodasie wat ons al in gebly het.

Gert V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Wonderlike, asemrowende ligging en uitsig en rustige area.

Sal beslis weer besoek. Die staproetes is regtig baie mooi en is vir oud en jonk gepas. Gaan beslis volgende keer die 4x4-roete en bergfietsroetes doen as dit voltooi is. Die sonsopkoms en -ondergang is asemrowend. Ons het dit baie geniet.

Jj V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jj V

Baie goed, net jammer oor die toestand van die pad.

Gelukkig het ek met `n bakkie gery anders sou ek heel moontlik skade op my voertuig opgetel het.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woolly Bugger Farm, Dullstroom, Tonteldoos, 1110, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166b2a65c567efc7938743307f90933104bf99bd7f0947dbc2fcddde104fecb98095d7eaba0e51646acae661eb2475c32445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 90 5 1 5 Woolly Bugger Farm Dullstroom 1110 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.265189439311 29.978932142258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang