Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woolly Bugger Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful. Beautiful stay overlooking the two dams. It was so lovely and quiet during the evenings. Wonderful hikes that were well marked and the map helped a lot. Fishing was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig en mooi. Skoon en netjies. Lyk soos die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almari P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Vreeslik lekker gewees! Asemrowende natuur, vryheid, afgesonder, goed toegerus. 'n Absoluut stunning plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtig en rustige kuier. Dit was so 'n rustige naweek. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audre P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek. Heerlike plek vir 'n rustige wegbreek. Huisies is ten volle toegerus en baie prakties en skoon. Baie stapplek. Visvang as dit jou belangstelling is. En sommer net rus. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig. Baie dit is net om daar te kom. Die grondpad is maar rof! Maar die netheid en atmosfeer van die akkommodasie maak daarvoor op. Love it!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Starlit nights, fires and nature walks. Love the way it is run - so user friendly and efficient. Super clean, beautiful and well put together. Fireplace in cottage fabulous. We had wonderful long farm walks with the kids through incredible bush, saw zebras and buck! Amazing! We had an in-week stay and found the mining in the area a bit noisy at times, but otherwise this is a very peaceful place. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustigheid van self. Die verblyf is baie mooi en netjies. Die plaashond Morgan is so liefdevol en 'n wonderlike wandel metgesel .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rus en stilte. Baie lekker gebly. Baie mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Gesinsvakansie met honde perfek gewerk saam met visvang, stap en pieknieks. Rustige en suksesvolle Desembervakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 91

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woolly Bugger Farm, Dullstroom, Tonteldoos, 1110, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166b2a65c567efc7938743307f90933104bf99bd7f0947dbc2fcddde104fecb98095d7eaba0e51646acae661eb2475c32445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 90 5 1 5 Woolly Bugger Farm Dullstroom 1110 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.265189439311 29.978932142258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang