Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

!Xairu Tradu

Tentekamp

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Mark N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Great place, good value. Great, quiet, peaceful. The site needs time and attention, with a bit of TLC required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Le Roux S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2022

Moeilik bereikbaar, gasheer nie tuis nie. Google Maps was verkeerd. Ons het verdwaal, pad baie sleg. Na oproep (eerste een nie beantwoord) het gasheer om verskoning gevra vir watersituasie, ons moet water saamneem. Iemand sal ons by die hek ontmoet. Aanwysings na die plaas verskriklik onvoldoende, swak. Niemand het ons kom ontmoet nie. Vrou wat geen Engels of Afrikaans kon praat nie, het agterdeur oopgepluk (dit was gesluit) en ons het aangeneem sy wil saamry om ons te wys waarheen om te gaan. Sy kon nie een sin kommunikeer nie, net "hek". By 2de hek moes ons ingaan, op 'n oopte, geen gemaakte pad. Dorings orals tot ons by die regte tent gekom het het sy beduie "hier". Toe ons wou bel om te sê ons is veilig daar, was daar geen foon-ontvangs nie. Toe loop ons tot by heuwel om ontvangs te kry. Die opvou-kampstoel wat ons buite moes gebruik, was stukkend. Meeste van die solar-lampies het nie gewerk nie. Badkamerwater het nie geloop nie. Stort was in die aand sowel as oggend vriesend koud. So sonverwarming het nie gewerk nie. Ons bed was gerieflik en daar was gelukkig 'n los laken wat ons kon gebruik saam met die slaapsakke. Daar was nie handdoeke nie. Miskien het ons nie alles mooi gelees in verband met hierdie fasiliteit nie. Maar dit het nie aan my verwagtinge voldoen nie. Geen houtbord, skerp mes ens. vir self-catering, maar ons het reggekom en lekker self gebraai.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tami B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

So peaceful, perfect place for a quiet getaway. Beautiful views. Felt so good to be in nature, saw some animals. Perfect for a getaway with friends and loved ones. Easy to locate as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeffrey
!Xairu Tradu
Thank you Glad you enjoyed our little piece of paradise.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jeffrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 513 Rietkuil, Suurbraak, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99f31e209cb3004a1ac57c9e1488d13fb520d22e1d18cf8797d1ec925569db2dc0058c667f13e8a49b0c4c155b521d87d1d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Farm 513 Rietkuil Suurbraak 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.056411646129 20.687786630844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang