X Ventures
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 202
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Duane D - Des 2023
Algehele gradering
Best place. Beaufort West.
Delport O - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike Karoo-vriendelikheid.
Zella L - Jun 2023
Algehele gradering
Vandat ons aangekom het, net ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid. Baie dankie daarvoor. Ons sal beslis weer kom kuier.
Elmada K - Jan 2024
Algehele gradering
Kleinkinders kon besig gehou word.
Justin H - Jun 2024
Algehele gradering
Enjoyed the quiet and tranquility.
Stan H - Apr 2024
Algehele gradering
Overnight.
Jason B - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Tersia T - Jun 2023
Algehele gradering
Die naweek was fantasties.
Zandri S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Priscilla D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was so wonderlik en rustig daar.
Natasha D - Jan 2023
Algehele gradering
Helpful friendly staff, clean rooms.
Stephanie E - Des 2023
Algehele gradering
A great adventure.
Ruby-ann J - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Hanlie J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Lees meerMarlize F - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oorbly-plek.
Marlise B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Kenny D - Feb 2023
Algehele gradering
Het lekker gebly daar vir een nag. Sal volgende keer eerder 'n huisie verkies.
Natasha D - Des 2022
Algehele gradering
Fun and relaxing.
Eric C - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense, lekker rustig, netjies en skoon.
Gerda V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam oorspronklike swembad en slide. Lekker speelplek vir die kinders.
Deon B - Okt 2022
Algehele gradering
Oase in die woestyn.
Angie N - Jan 2022
Algehele gradering
Fun in the sun. Blissful location.
Hein H - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorblyplek met kinders!
Tersia V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir die lekker oorslaap. Ons is baie vriendelik ontvang en hulle was baie behulpsaam.
Gerhardus O - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Duane D - Apr 2022
Algehele gradering
Hospitality 101, friendliest owners.
Duvan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Was the perfect place for me. Would have been unhappy in a B&B. The owners are friendly and they have a dog called Takkies who smiles at you.
X Ventures se terugvoer
Thanks. Glad you enjoyed it. By the way, Takkies is renamed by the guests to Smiley.
Dirk S - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Monique B - Des 2022
Algehele gradering
X-ventures has been amazing from the first time we stayed there and conitnues to be!
Rozanne S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gekamp en die swembad geniet.
Bridget P - Des 2022
Algehele gradering
Really convenient, friendly staff who sell nice meat for a braai.
Francesca V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker.
Lourens E - Jun 2022
Algehele gradering
Oornagstop in 'n karavaan.
Jurie S - Jan 2021
Algehele gradering
Die wonderlikste oase in die Karoo.
Mary C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Monique K - Nov 2021
Algehele gradering
Goed om bietjie te rus op pad Kaap toe.
Janelda B - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable overnight stay.
Lees meerHanli V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike oase.
Lees meerJaco V - Des 2020
Algehele gradering
`n Vriendelike Karoo kuier
Caryn G - Nov 2020
Algehele gradering
Stopover on the way to Cape Town.
David K - Feb 2020
Algehele gradering
Het dit geniet om daar te oornag.
Annene P - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en rustige atmosfeer.
Tommy P - Des 2020
Algehele gradering
Bly gereeld daar oor op pad Kaap toe.
Tommy P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie baie gerieflik en uitstekende waarde vir geld.
Trudie L - Des 2020
Algehele gradering
Dit is so jammer ons het eers in die donker daar aangekom. Fantasties plek vir mense met kinders en hondevriendelik.
Willie M - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is 'n lekker rustige plek om te oornag en goeie waarde vir geld.
Amanda M - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
David K - Feb 2020
Algehele gradering
Het lekker gekuier, dit was rustig daar. Baie baie vriendelik. Jaco het uit sy pad gegaan om jou tuis te laat voel.
Jenelle B - Des 2020
Algehele gradering
Lekker, bekostigbare oornagstop.
Fritz V - Jan 2020
Algehele gradering
Oornag op pad Kaapstad toe.
Rick B - Sep 2019
Algehele gradering
An enjoyable visit.
Tommy P - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike kamp-atmosfeer.
Lourens J - Jun 2019
Algehele gradering
Puik.
Simon D - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en baie vriendelike personeel.
Lees meerX Ventures se terugvoer
Baie dankie. Kom volgende keer gedurende dagligure om alle geriewe te kan geniet.
Groete,
Julia
Magda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige, gasvrye verblyf.
Annalize V - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie vir julle kommentaar. Ons gaste is vir ons belangrik en ons wil alles in ons vermoe doen om dit vir hulle skoon en gerieflik te bied.
Rika B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker nagrus in 'n skoon, netjiese plek gehad.
Lees meerMariette W - Jul 2019
Algehele gradering
Mooi ingerigte akkommodasie en geriewe teen bekostigbare prys.
Lees meerRonnie H - Jun 2019
Algehele gradering
Absolute value for money.
Lees meerGiel L - Des 2019
Algehele gradering
Eienaars is vriendelik. Hulle het vleis, brood, drinkgoed en sekere ander benodighede te koop.
Lees meerX Ventures se terugvoer
Dankie Giel. Ek kan nou nie onthou op watter aand jy hier was nie, maar een aand het ons 'n kortsluiting gehad wat ons gou herstel het. Die ander aande was beurtkrag, maar die is net soos ESKOM weet nooit waar, wanneer, hoe lank en of daar enige sal wees nie. Bietjie onvoorspelbaar. Ek is bly die druppeltjies kon darem skoonmaak. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Andries C - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik in die Karoo oornag by XVentures!
Anton M - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie waarde.
Sanet D - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker vir kinders.
Annalize V - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
X Ventures se terugvoer
Jammer daaroor. Ek sal dit met die personeel opneem.
Groete,
Julia
Christopher L - Des 2019
Algehele gradering
Die terrein het werk nodig, karavaan het nuwe beddegoed en gordyne nodig.
X Ventures se terugvoer
Good day Christopher,
As you know the karoo have been drought stricken for years now. We try our best to keep the lawns and terrain in as good condition as possible.
Note that you have also stayed end of season. Visitors for two months on lawns and gardens in a drought stricken area will take its toll.
We will still keep striving to give all our visitors the best experience terrain and accommodations possible.
Thanks for the feedback.
Management
Malinda-lee L - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerX Ventures se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige kommentaar. Die beplanning is om die stortgordyne te vervang met deure. So ek hoop as julle volgende keer kom, is alles soveel beter.
Groete,
Julia
Angie L - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Leandri M - Des 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Frans V - Des 2018
Algehele gradering
Great.
Alta L - Des 2018
Algehele gradering
Regtig netjiese en goeie vir waarde verblyf. Kan dit ten sterktste aanbeveel.
Melissa B - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en rustige atmosfeer, ons sal beslis terug wees!
X Ventures se terugvoer
Dankie Malissa, Sien uit na julle volgende kuiertjie.
Cornelia W - Okt 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Minette M - Okt 2018
Algehele gradering
Wow what a fabulous hidden gem!
Elizna J - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en 'cozy'.
Mari N - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige plekkie waar mens net kan afpak en oor niks verder hoef te stres nie.
Lees meerPetrus S - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was great.
Wayne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Stunning.
Sharon Z - Jan 2018
Algehele gradering
Rustic but refreshing.
Lees meerChantall F - Jan 2018
Algehele gradering
Die beste vakansie ooit.
Tina B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie goed vir kinders om te doen.
Natacia B - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was awsome.
Anneke E - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n verrassing, 'n oase tussen nêrens.
Elsabe H - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie lekker. Luuks, netjies en goeie diens.
Lucinda B - Jan 2018
Algehele gradering
Ons perfekte vakansie.
Lees meerMarié D - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Chrizelda D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker, die swembad is verfrissend.
Michelle N - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en skoon badkamers en was perfek vir ons vir een nag oorbly.
Lees meerIsak Johannes D - Apr 2018
Algehele gradering
Jaco. Julle gavryheid is fantasties. Was heerlik om daar te oornag en n great plekkie wat jul daar het. Enige kind se droom.
Pierre V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gasvry.
Walter U - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid. Basies, maar skoon en netjies.
Lees meerSandra L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustige omgewing weg van die stad. ....pure plesier.
Arthur B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Ronel R - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Dawid S - Jan 2018
Algehele gradering
Die eenheid was skoon en netjies. Die bestuur was baie vriendelik en behulpsaam gewees.
Henda V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Linda H - Jun 2018
Algehele gradering
Ek het sommer net oorgeslaap op reis van Johannesburg na Sedgefield.
Mariette S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie bilikke verblyf vir oornag tussen Kaap en Gauteng.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Estelle M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam voel soos familie!
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Francois S - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker, maar het per ongeluk op die mense se mak rooi roman getrap.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar. Ja nee, ons mis daai rooi Roman. Ongelukkig berus die opsit van n bord langs die N1 by onse regering.
Carla P - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklike oornag tussen pad en treinspoor.
Danielle S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar. Bly julle het lekker gebly. Wil net noem dat die volledige aanwysings op Travelground se "site" is. Hulle is veronderstel om dit saam met julle bevestiging te gee. Julia
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Liana F - Des 2017
Algehele gradering
Karoo gasvryheid. Iets om te beleef!
Danny M - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gewees, sal beslis voorstel aan vriende.
Ilse P - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike plek. Skoon en netjies en die prys is baie billik.
Marietha V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties, julle sal ons vir seker weer sien.
Bernadette C - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Drienie J - Des 2017
Algehele gradering
Ono was verstom om in die middel van nerensure die skat te ontdek. Gasvryheid en hulp oorvloedig. Dankie Julia en span, julle is super!
Madelyn C - Des 2017
Algehele gradering
Gasvry en baie rustig.
Willie M - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Elisma J - Des 2017
Algehele gradering
Verwelkomend na ‘n baie lang dag.
Zantelle R - Des 2017
Algehele gradering
So gemaklik, so veilig en die eienaars is so vriendelik!
X Ventures se terugvoer
Baie dankie Zantelle. Ons sal daai Paintball koeels vir jou reghou!!!
Annamarie B - Okt 2017
Algehele gradering
Het net een nag oorgeslaap en was tevrede met diens, baie dankie.
X Ventures se terugvoer
Dit wat vir ons 'n groot plesier.
Hanlie P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Eddie R - Aug 2017
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelike eienaars.
Francois S - Jun 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het die verblyf geniet!
Ons het gemaklik in die karavaan geslaap en het lekker warm ekstra kombers vir die koue nag gehad. Ons kinders het hulself geniet en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Noel S - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooi plek, sal weer besoek.
Johan P - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag.
Jean J - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Chris B - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut aanbeveel.
Barry D - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut 'n waardevolle ervaring.
Odette S - Feb 2017
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Theana V - Feb 2017
Algehele gradering
Maklik, gerieflik en baie vriendelike diens.
Mary C - Jan 2017
Algehele gradering
Wow!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wow!
Fantasties, Julia en Jaco is die perfekte gasheer en gasvrou en hulle het regtig uit hul pad gegaan om ons oornagtydjie hier perfek te maak, Jaco het selfs my seuntjie se fiets reggemaak, die pedaal het afgebreek. XVentures is die perfekte vakansiebestemming, veral vir kinders, ek het hulle skaars gesien die middag en die oggend wat ons daar was, hulle het lekker baljaar in die groot speelareas en swembaddens, soveel so dat ons hulle nie daar kon wegkry nie. Ons sal XVentures definitief weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elzette L - Des 2017
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Lees meerElne C - Des 2017
Algehele gradering
Mooi netjies met oulike speelplek vir kinders.
Roelie V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en bekostigbare verblyf.
Hannetjie R - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Oulike plekkie om jou moeë lyf te laat rus.
Ronel R - Feb 2017
Algehele gradering
Fantastiese buitelugverblyf!
X Ventures se terugvoer
Baie dankie. Dis sulke kommentaar was mens aanspoor om voort te gaan, dinge nog te verbeter en nog meer dinge aan te bied.
Monica S - Sep 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar, gasvry.
X Ventures se terugvoer
Dankie Monica,
Dit is ons visie - Shoon, bekostigbare verblyf waar almal kan ontspan sonder om te wonder hoe dit betaal gaan word.
Winnie G - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik. Gasvry, stil en rustig.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar, Winnie. Ons verwelkom natuurlik enige voorstelle om dit nog beter en geriefliker vir ons gaste te maak.
Groete,
Julia
Jacques B - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon en netjiese plek om te bly.
Magda D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie oulik en aangenaam!
X Ventures se terugvoer
Baie dankie. Dit was ons plesier om julle te kon akkommodeer.
Julia
XVentures
Brent O - Des 2017
Algehele gradering
Het potensiaal met verbeteringe.
Lees meerElmarie S - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en weg van die dorp se geraas.
Jessie K - Des 2017
Algehele gradering
Aaklig geslaap.
Lees meerX Ventures se terugvoer
Jammer julle was so ongelukkig hier. Die aanwysings op die webblaaie is baie duidelik maar baie mense verikes om eerder hul GPS se aanwysings te volg. Die toegeruste karavane is nie ster verbyf nie maar n goedkoop opsie vir mense wat nie duurder wil betaal nie.
Mike J - Mrt 2017
Algehele gradering
Terrible.
Lees meerX Ventures se terugvoer
Thank you for your review. Compared to other reviews, unfortunately we will never be able to please everybody but we really try our best. The shower head is replaced. The previous occupants took the key with and we still have to find a new way to lock the caravan. Luckily there are no crime here, at least not yet.
Dean B - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, rustig en waarde vir geld.
Bets, W - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Regg B - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Morne H - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige en ontspanne atmosfeer en alles was fantasties.
Lees meerX Ventures se terugvoer
Baie dankie Morné. Ons is natuurlik altyd oop vir voorstelle om dit nog lekkerder en beter te maak!
M S - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was besonder rustig en ons het goed gerus.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie Michael. Dis vir ons heerlik om mense te ontmoet en te onthaal.
Trudie R - Des 2016
Algehele gradering
Gasvry en netjies, sal definitief weer daar oorbly. Baie dankie!
Jacques R - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi plek en vriendelike mense.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie, Jacques. Dis die punt, ons wil dat mense so bietjie lekker rus en ontspan en alles rondom hulle geniet op hulle pad.
Sonja C - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike avontuur met kinders.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie Sonja. Dis was vir ons heerlik om julle hier te akkommodeer.
Annelize E - Des 2016
Algehele gradering
Lekker kuier en gemak gekuier.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie Annelize. Dit is ons strewe om dit vir ins gaste lekker en gemaklik te maak. Voorspoedige nuwe jaar.
Julia
Lourens B - Des 2016
Algehele gradering
Effektief.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop maar die vreeslike hitte gaan nog vir ons reen bring.
Julia
Vernon V - Apr 2016
Algehele gradering
'n Lekker vriendelike bederf!
Cicilia T - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
X Ventures se terugvoer
Baie dankie Louis, ons is tans besig om die eenhede, en veral die badkamers, op te gradeer.
Julia
Jenine P - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker in die bosse.
Elsa H - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelik.
X Ventures se terugvoer
Hi Elsa, baie dankie vir jou kommentaar. Ek sal definitief die skoonmaker bymekaarvat. Jammer daaroor, mens kan net nie altyd oral wees nie, maar ek sal 'n punt daarvan maak.
Julia
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Johnny M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie onveilig.
X Ventures se terugvoer
Jammer dat jy die twee keer wat jy hier gebly het onaangenaam gevind het. Die aanwysings is eintlik baie duidelik as mens dit volg. Ja, die verkeer is soms baie swaar, maar aan die anderkant hoef mense nie 'n ver en slegte grondpad met hul karavane te ry nie. Ongelukkig kan mens maar net nie almal tevrede stel nie. Ons vertrou dat u in die toekoms 'n bekostigbare, stiller plek sal vind.
Hettie R - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite vir kinders.
Karen S - Des 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Cobus D - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was vir my groot verrassing om so 'n netjiese plek te kry en die vriendelikheid van die mense.
Marie F - Aug 2015
Algehele gradering
Stunning!
Marinda T - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Raj M - Jun 2015
Algehele gradering
Beautiful place to relax!
Des R - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was absoluut uitstekend.
Elsa N - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en 'n welkome blaaskans.
Angela J - Apr 2015
Algehele gradering
A wonderful break with excellent hosts. Well managed.
Deon S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Theo M - Jan 2015
Algehele gradering
Baie billik. Hartlike en gasvrye ontvangs. 'n Ware oase!
Lees meerRenze Gerrit M - Des 2015
Algehele gradering
Een warm welkom op een mooi plekje in Beaufort West
Vanessa P - Nov 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Lees meerColleen H - Mrt 2015
Algehele gradering
This accommodation is great for an overnight stop!
Ina L - Feb 2015
Algehele gradering
Baie rustig en veilig in die natuur!
Mart S - Des 2015
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel.
Eugene D - Jul 2015
Algehele gradering
Comfy and nice scenery.
Francois S - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Denice K - Apr 2015
Algehele gradering
Kort maar lekker kuiertjie.
Llewellyn H - Jan 2015
Algehele gradering
Paradise in the harshness of the Karoo.
Lees meerBrenda M - Des 2015
Algehele gradering
Gemaklik en goed geleë.
Thinus V - Nov 2015
Algehele gradering
Skoon, netjiese eenheid, gemaklike beddens, maar klein ongemaklike en onpraktiese badkamer.
Andre R - Des 2015
Algehele gradering
Baie nice plek en het lekker daar oornag. Sal weer daar oorslaap.
Elize B - Feb 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Stephan C - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne en vriendelike gasheer.
Anel V - Nov 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker.
Lees meerX Ventures se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Ja, die dag-besoekers kan soms 'n probleem wees en ons reëls met hulle is baie streng. Daarom dan ook die reël dat hulle die terrein tussen 5 nm en 5-30 nm moet verlaat sodat gaste wat oornag bly, in rus en vrede die plek kan geniet. Dit is ook slegs op uitsonderlike gevalle soos met werk funksies dat ons groepe van meer as 15 mense toelaat.
Neels R - Jun 2015
Algehele gradering
Vir 'n enkele nag se oorslaap, was dit ideaal.
Hettie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netjiese skoon blyplekkie en vriendelike eienaars.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Marguerite S - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het in een van die karavane geslaap. Daar was nie ander slaapplek beskikbaar nie.
X Ventures se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Dit was baie ongelukkig dat die mans badkamer nie skoon was nie. Daar was ander gaste op die terrein wat hul wasgoed in die badkamer gedoen het nadat ons personeel al weg was. Ons vra om verskoning daarvoor en sal in die toekoms daarop let. Dit word baie koud in die Karoo en daarom het ons oorgeslaan na sagte "fleece" kombersies i.p.v. bo-lakens. Ons sal enige tyd dit vervang met bo-lakens indien gaste daarna vra.
Jolande N - Des 2015
Algehele gradering
Goedkoop verblyf maar nie gerieflik nie.
X Ventures se terugvoer
Dankie.Jammer dat ons nie weet hoekom die gas dit ongerieflik gevind het nie. Ons probeer regtig uit ons pad gaan om dit vir almal so gerieflik moontlik te maak. Ons is ook altyd beskikbaar vir enige navrae, klagtes of behoeftes.
Maritsa B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker in algeheel - maar die kombuis was regtig nie skoon nie wat dit bietjie aardig gemaak het.
Albert V - Jul 2015
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel nie.
X Ventures se terugvoer
Geen kommentaar.
Doep D - Nov 2015
Algehele gradering
Swak.
X Ventures se terugvoer
Ventilasie: Daar is lugreeling. Gasbottel? Werk versigtig met gas - altyd. Brandblussers byderhand. Badkamer: Ons is bewus dat dit nie op standaard is nie en wil dit baie graag oordoen, maar sal moet wag totdat die ergste "rush" gedurende hierdie tyd van die jaar verby is. Ons wil ook versoek dat gaste let op die bedrag wat hulle bereid is om te spandeer. Moet nie verwag om bekostigbare pryse te betaal en luukse items te ontvang nie. Ons mikpunt is om bekostigbare akkommodasie vir die gewone mense te voorsien. Alles is netjies en skoon en ons gaan uit ons pad om mense tuis te laat voel en in alle moontlike behoeftes te voorsien.
Kobus D - Nov 2015
Algehele gradering
Ongemaklike gevoel van die oomblik wat jy daar aankom.
X Ventures se terugvoer
Jammer dat die gas ongemaklik gevoel het. Ons was nie bewus daarvan nie en sou graag iets aan die situasie wou doen, het ons dit geweet. Die "sigaretrook" was heel moontlik te wyte aan die "mosquito coils" wat gebrand is vir die muskiete wat ons hierdie tyd van die jaar hier het. Die asblik glo ek was 'n fout van die personeel is dit is met hulle opgeneem.
Derrick S - Des 2015
Algehele gradering
Het vertrek voordat ons daar kon slaap want heeltemal onaanvaarbaar.
X Ventures se terugvoer
Vergelyk maar self met die ander kommentare.
Leon D - Des 2014
Algehele gradering
Mense by XVentures was baie behulpsaam en vriendelik.
Chanelle B - Des 2014
Algehele gradering
Vriendelikse en dierbaarste mense in die Karoo!
Sandra A - Des 2014
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf vir gesin met jong kinders.
Ursula V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker, net die dubbelbed het aandag nodig.
Barry H - Apr 2014
Algehele gradering
It was very economical and the team working there was so friendly, and the premises neat and clean.
Lilly K - Apr 2014
Algehele gradering
Die lekkerste naweek in 'n lang tyd!
Sonja C - Mrt 2014
Algehele gradering
Avontuur!
M Haasbroek R - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en personeel het uit hulle plek gegaan om my te akkommodeer. Baie dankie!
Johan L - Des 2014
Algehele gradering
Oornagverblyf met vakansiereis!
Eugene M - Des 2014
Algehele gradering
Sal weer gebruik maak van die plek.
Karen B - Sep 2014
Algehele gradering
Vir oorbly na 'n lang pad, baie geskik. Baie gasvry en akkommoderend.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: XVentures, Plot 19, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang