Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Beskrywing
Die staanplek is vir 1 klein tentjie met 'n maksimum van 2 gaste en 1 voertuig. Daar is 'n verskeidenheid skadu-kampeerplekke met luisterryke grasperke en bome om van te kies. Staanplekke verder van die ingang af bied rus en vrede terwyl die staanplekke naby die speelgrond en teetuin skuiling onder groot bome bied. Sonpanele word aangemoedig, maar nie kragopwekkers nie. Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, toilette, 'n bad en wasbakke.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let dat musiek nie op die perseel toegelaat word tensy dit vooraf gereël is nie of op Saterdae tydens die markie wanneer daar soms musiekoptredes is nie.
Gaste is welkom om sonkragpanele te gebruik, maar kragopwekkers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hiér is die perfekte kampeerplek vir veldsleepwaens en karavane, daktente en Overlanders. Daar is 'n verskeidenheid skadu-kampeerplekke met luisterryke grasperke en bome om van te kies. Kampplekke verder van die ingang af bied rus en vrede terwyl die kampplekke naby die speelgrond en teetuin skuiling onder groot bome bied. Die kampplekke wat die beste geleë is, is by die river en het geen kragpunte nie. Baie van die terreine is sonnig, so gaste kan sonpanele saambring. Hierdie kampterrein bied slegs standaard elektriese punte vir beligting en yskaste. Die kapasiteit is beperk en toerusting met verwarmingselemente word nie toegelaat nie. Sonpanele word aangemoedig, maar nie kragopwekkers nie. Die vuurmaakplek is lae sirkels uit steen. Gaste moet asb. hul eie braairooster saambring. Daar is slegs 'n paar waterpunte in die hele kampterrein. Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, toilette, 'n bad en wasbakke.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let dat musiek nie op die perseel toegelaat word tensy dit vooraf gereël is nie of op Saterdae tydens die markie wanneer daar soms musiekoptredes is nie.
Gaste is welkom om sonkragpanele te gebruik, maar kragopwekkers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die klein solder is 'n knus grasdakkamer bo die geskenkwinkel. Die solder bied 'n panoramiese uitsig oor die bome en het 'n baie steil trap. Die solder het 'n dubbelbed en 2 gemakstoele. Daar is 'n elektriese lig en kragpunt om elektroniese toestelle te laai. Die solder is ideaal vir 'n wegbreek waar kook nie deel van die plan is nie. Yellowwood se restaurant kan in al jou behoeftes voorsien na 'n lang, besige dag. Gaste kan voëlkyk vanaf die klein dek, bo by die trap, of vanuit die bed. Gaste kan van die kampeerplek se ablusiegeriewe gebruik maak wat sowat 50 m ver is. Linne word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Let asb. dat hierdie eenheid geen selfsorggeriewe het nie.
Huisreëls
Let dat musiek nie op die perseel toegelaat word tensy dit vooraf gereël is nie of op Saterdae tydens die markie wanneer daar soms musiekoptredes is nie.
Gaste is welkom om sonkragpanele te gebruik, maar kragopwekkers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hiér is die perfekte kampeerplek vir tente, veldsleepwaens, karavane en daktente. Daar is 'n verskeidenheid skadu-kampeerplekke met luisterryke grasperke en bome om van te kies. Kampplekke verder van die ingang af bied rus en vrede terwyl die kampplekke naby die speelgrond en teetuin skuiling onder groot bome bied. Hierdie kampterrein bied standaard elektriese punte vir beligting en yskaste. Die kapasiteit is beperk en toerusting met verwarmingselemente word nie toegelaat nie. Sonpanele word aangemoedig, maar nie kragopwekkers nie. Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, toilette, 'n bad en wasbakke.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let dat musiek nie op die perseel toegelaat word tensy dit vooraf gereël is nie of op Saterdae tydens die markie wanneer daar soms musiekoptredes is nie.
Gaste is welkom om sonkragpanele te gebruik, maar kragopwekkers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die klein houthut is in die kampeerplek geleë en word omring deur grasperke en hoë bome. Daar is net spasie vir 'n dubbelbed, 'n groot muureenheid, 'n elektriese lig, 'n kragprop om elektroniese toestelle te laai, 'n yskassie, 'n elektriese ketel en 'n tweeplaatstofie. Die hut is ook met potte, panne, breekware en eetgerei vir 2 gaste toegerus. Die kampeerplek se ronde klip-vuurputte is reg buite die eenheid, so gaste kan kampstoele saambring en onder die sterre braai. Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, toilette, 'n bad en wasbakke. Gaste kan die kampplek langs die hut bespreek vir ekstra ruimte en privaatheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
Let dat musiek nie op die perseel toegelaat word tensy dit vooraf gereël is nie of op Saterdae tydens die markie wanneer daar soms musiekoptredes is nie.
Gaste is welkom om sonkragpanele te gebruik, maar kragopwekkers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie rustieke, privaat karavaan het 'n onderdakstoep en sonpaneel-stort. Daar is 'n yskassie, ketel, tweeplaat-gasstoof met 'n klein oond en 'n braai-area buite. Daar is geen toilet nie, maar die kampterrein se ablusiegeriewe is net 'n klein entjie se stap ver.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
Let dat musiek nie op die perseel toegelaat word tensy dit vooraf gereël is nie of op Saterdae tydens die markie wanneer daar soms musiekoptredes is nie.
Gaste is welkom om sonkragpanele te gebruik, maar kragopwekkers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is 'n selfsorgslaapsaal en is ideaal vir groepe, vriende en families. Daar is 10 enkelstapelbeddens en 1 dubbelbed. Linne is ingesluit, maar bring asb. jou eie handdoeke. Daar is oorgenoeg sitplek op die oop stoep met 'n uitsig oor die woud en 'n stroompie. Die klein, gemeenskaplike kombuisarea is met 'n gasstoof, ketel en 'n yskas toegerus. Daar is 'n lekker groot, sirkelvormige braai-area onder 'n enorme vyeboom. Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, toilette, 'n bad en wasbakke. WiFi en sitplek is beskikbaar by die nabye restaurant en ontvangs.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
5 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
Let dat musiek nie op die perseel toegelaat word tensy dit vooraf gereël is nie of op Saterdae tydens die markie wanneer daar soms musiekoptredes is nie.
Gaste is welkom om sonkragpanele te gebruik, maar kragopwekkers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cob Kothuis is 'n unieke selfsorg-gesinseenheid. Dié handgeboude modderhuis is 'n kunswerk en weerspieël 'n liefde vir glas, lig en natuur. Die grasdakkothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 dubbelslaapkamers. Ekstra matrasse en linne kan vir kinders gereël word. Die kamer op die boonste verdieping word deur 'n baie steil trap bereik en lei na 'n privaat dek vanwaar gaste kan voëlkyk en die wouduitsigte geniet. Die kothuis het 'n badkamer met 'n toilet en 'n onderdak-buitestort. Die kombuis se ruim toonbank is waar gaste sal kuier aangesien daar nie 'n aparte eetarea is nie. Die kombuis is met 'n yskassie, broodrooster, ketel, gasstoof en elektriese oond toegerus. Potte, panne, breekware, eetgerei en glase word voorsien. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
Let dat musiek nie op die perseel toegelaat word tensy dit vooraf gereël is nie of op Saterdae tydens die markie wanneer daar soms musiekoptredes is nie.
Gaste is welkom om sonkragpanele te gebruik, maar kragopwekkers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 170 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Link-weg 661, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang