Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellowwood Forest Camping and Accommodation

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 38 resensies vir Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Netheid
3.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ant S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ant S

Peaceful.

We loved our stay. The cob cottage and the surrounding forest is beautiful!

Leigh M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M

Kampeer in 'n inheemse geelhout woud, by die mooiste ongerepte strand, Morganbaai.

Al weer 'n great tyd gehad.

Jannie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

We camped for 2 days in a tent.

Short stay but very nice.

Diane M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M

It has everything you need and nothing you don't.

If you like down to earth rustic accommodation, this is the place to go. Very friendly and helpful people.

Nicole L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole L

Nice, but uncomfortable.

Lovely place, however uncomfortably hot in the mud hut as there are no fans for circulation and a high amount of mosquitoes. The entire property could do with a good clean and maintenance, seems very run down. Market on Saturday was very nice.

Petro D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro D

Teleurstellend.

Die akkommodasie was glad nie wat ek verwag het. Die standaard was laag. Ons het die cabin bespreek. Die eenheid was vuil met 'n bedompige reuk in die kamertjie waar die dubbelbed was. Die stapelbeddens was nie stewig nie en sonder trappies om op te klim. Die yskas was oud en geroes. Die elektrisiteit het 'n probleem gehad wat die oord vir tye sonder krag gelaat het (nie beurtkrag nie). Dit het baie gereën wat veroorsaak het dat die oord 'n modder massa was. Daar moet ekstra paadjies gebou word sodat dit nie nodig is om in die modder te loop na die ablusiegeriewe nie. Die ablusiegeriewe is nie op 'n standaard wat ek verwag het nie. Daar is toue gespan wat baie laag is en veroorsaak dat mens teen dit vasloop. Die 2-plaat gasstofie is die enigste ding waaroor ek positief kan terugvoer gee. Ons het net die eerste nag oorgeslaap en toe vertrek.

Rozanne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S

Stapgroep van Kei mond na Cintsa.

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Plek was skoon en netjies. Ons was 'n groot oornag groep en ons het heerlik gekuier.

Sune L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune L

Dit was baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Die amblusie-blokke is mooi skoon en altyd netjies. Genoeg warm water vir almal en die kampterrein is ook skoon en netjies. Ons het baie lekker gekamp.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Baie dankie Sune, so bly julle het julle verblyf hier by die woud geniet.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Gustav H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav H

Ok kampplek in bosomgewing.

Het effens opknapwerk nodig, d.w.s. staanplekke is bietjie knap met min parkeerplek en kragpunte per staanplek is onlogies, wat mense dwing om lang verlengkabels te gebruik. Met baie reën is daar modder oral. Die atmosfeer is rustig en aangenaam, en die kamp is verder ok. Die restaurant en mark is gesellig. Vriendelike eienaars.

Schalk W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk W

Baie lekker gebly.

Die ligging in die kamp is baie goed geleë, en die verandering van normaal bly was fantasties. Sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

Willa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willa B

Lieflike stilte, rus en vrede.

Mooiste natuurskoon wat jy ooit sal sien! Regte, egte woud met akkommoddasie wat nie die toweragtige atmosfeer bederf nie. Die Bushcamp-huisie het my hart gewen! Rustic, maar skoon en lieflik. Reg langs 'n waterstroompie, oulike en privaat braaiplek. Staproetes, lekker pizza en koue bier op die perseel! Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. As jy nie 'n obsessie met wit linne het nie, gaan kyk gerus en ontdek 'n ander lewe!

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Dankie Willa.
Dit maak ons gelukkig om hierdie spesiale plek met ander natuurliefhebbers te deel.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marieta M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M

Rustig, veilig en rustic.

Baie lekker gekuier.

June H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June H

Great value for money, nice backpackers.

We stayed in the Bushcamp. Very cute but could do with a dust. That said, the price was very good so it was still great value for money. The restaurant/bar was very accommodating considering we were the only customers. Definitely recommend the cocktails!

Patrick M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Patrick M

Disappointed about not being able to make or have coffee when I woke up.

There is no kettle or cups in the room. The café only opened at 09:00 and coffee cost R22. It was nice but not good old instant which is what I would have liked. Funny enough there was also no coffee in the town.

Kirsten A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kirsten A

The food/cafe downstairs was great, but room was scruffier than we expected.

The room was a bit scruffy, linen was faded and there was no mosquito net, even though the room is not fully enclosed. There was one open bulb to light the room, and two rickety chairs, along with a table tucked behind the bed, out of reach. Bathrooms were clean, and the pizzas at the cafe below were great. Friendly service, and while the room was disappointing, the place overall was good.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Hi Kirsten
Thanks for your feedback which is very helpful.
We have recently taken over the running of Yellowwood Forest and realize that the Loft Room is not up to the rustic but comfortable standard of similar rooms and units on the property. We'll be retiring it from use until in better condition.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Jodi B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi B

Gorgeous hidden gem that everyone needs to discover.

First time in Morgan's Bay and Yellowwood was the perfect place to stay. Basics with character. All the staff and owners were very accommodating. Happy to go there again anytime.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Versteekte juweel wat almal moet ontdek.

Dit was ons eerste keer in Morganbaai en Yellowwood was die perfekte plek om te bly. Basies, maar met karakter. Al die personeel en die eienaars was baie akkomoderend. Sal graag weer wil teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

You got us spot on. Thank you for taking the time to review us just the way we are and it's spring now so everything has had a spring clean, a lick of paint and a redo.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Louis A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis A

Altyd lekker daar.

Ek het al 'n paar keer by Yellowwood gekamp en dit is elke keer baie lekker. Hulle doen moeite met die kampplek.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Bless you, we try and I'm so glad it shows.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Annamé C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamé C

Heerlik rustig. Mark is 'n pluspunt!

Daar was hulp met opslaan van tente. Alles was skoon en netjies. Net geen warm water by die groot stort die laaste oggend nie. Het toe maar verskuif na die klein stort toe.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Oh, that's wonderful. Thank you and yes, our markets are very popular and held every Saturday.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Lisa V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Dit was rustig.

Al het mens die bos gevoel gekry, kon mens nog steeds die see in die agtergrond hoor.

Annalie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie P

Gesellig, rusting en familie vriendelik.

Ons het baie lekker gekamp by Yellowwood oor Kerstyd. Lekker speelplek, lekker pizza. In die bos. Genoeg spasie.

Eleanor D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eleanor D

Rustic, family accommodation with a good atmosphere.

We enjoyed our stay at Cob cottage and the surrounding atmosphere was great. There were some issues with cleanliness, but the staff sorted it out quickly. Cob cottage has a whimsical feel, the colourful windows are cool but take note, with some windows not having curtains, it calls for an early rise and a fishbowl kind of feeling at night. Not much privacy especially with camp sites nearby. Even though the bush camp is advertised as being very rustic a few more touches would go a long way to make it feel more comfortable. Overall, Cob cottage is something unique and an experience to stay in, but the many windows can be a little tricky, come prepared and enjoy your stay there.

Rick B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rick B

Backpackers.

The bush camp is exactly that: a camp in the bush.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rugsakreisigersverblyf.

Die boskamp is presies dit: 'n kamp in die bos.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wena B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wena B

Baie basiese akkommodasie.

Voldoen aan minimum vereiste. Jy kry waarvoor jy betaal, maar die akkommodasie het wel aandag nodig.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pierre B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre B

Very old and run down.

No problem with being rustic - but all was old, worn out and stained.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie oud en afgeleef.

Geen probleem met die rustieke gevoel, maar alles was oud, afgeleef en gevlek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Thank you, Pierre, for your review. We have taken it to heart and everything has had a spring clean and I have been shopping. Bless you for your time.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Laura N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura N

Paradise.

The kids loved the trampoline, feeding the animals and the bushbuck trail. We loved the whole atmosphere! The cob house is beautiful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Paradys.

Die kinders was mal oor die trampolien, die diere voer en die bosbok-pad. Ons het die hele atmosfeer geniet! Die strooisteenhuis is pragtig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the lovely, positive review and we are so pleased to hear that you enjoyed your stay. Please come and visit again soon.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Riaan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Rustige, veilige omgewing.

Stil en rustige kampeerplekke met alle benodighede. Glad nie ver van die strand af nie.

Heinrich W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W

Rustig en gemaklik.

Alles soos geadverteer. Baie vriendelike eienaar en werkers. Sal weer daar 'n draai gaan maak.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We are always happy when our guests enjoy their stay with us and yes, please do come and visit us again, when you are in the area.
Kind Regards,
Yellowwood Forest, Morgan Bay

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Fran V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fran V

Unieke groen retreat. Was 'n wonderlike ervaring en beplan beslis om dit weer te besoek.

Wat 'n fees! Gasvry en anders. 'n Groen hippie retreat! Ons het dit gate uit geniet!

Gerda L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Wonderlike plek vir rus en vrede.

Die plekkie is tussen die natuur. Mens ontspan lekker. Die nabygeleë restaurant in die perseel is 'n pluspunt. Die stalletjies op 'n Saterdag was 'n aangename verrasing.

Yvonne S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yvonne S

Skoon en netjies.

Die oord is geskik vir kampers en baie netjies. Gras was mooi groen en die ablusieblok baie netjies. Ons het in die rustic cabin gebly en ek was baie terleurgesteld. Ek voel ons het heeltemal te veel betaal vir die toestand van die plek. Maar ons is hartlik ontvang en die kinders kan lekker speel en vry wees,

Chantel M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chantel M

Ons moes eerder 'n kampplek bespreek het in plaas van die selfsorg-eenheid.

Ons het in die Cob Cottage gebly vir twee nagte. Die geboutjie is werklik kunstig en dit is duidelik dat daar baie kreatiwiteit en sorg in die bou daarvan gegaan het. Ongelukkig het die toestand van die meubels en geriewe weg geneem van die 'charm ' van die kothuis. Die meubels was nie gemaklik nie en is oud en verwaarloos. Die yskas kon nie behoorlik toe maak nie, met die gevolg dat ons af en toe goggas daaruit moes verwyder. Ons kon ook glad nie die boonste verdieping gebruik nie aangesien die gras van die gras dak in 'n slegte kondisie is en die meubels en beddegoed nie verwelkomend was nie. Die vloer en meubels op hierdie verdieping was ook heelwat bevuil deur kakkerlakke en akkedisse. Wat wel 'n pluspunt van die verblyf was was die lekker stoep en vuurput, asook die mooie staproete in die woud. Die personeel by die restaurant was ook lieflik. Ongelukkig het ons nie die bestuurders / eienaars gesien of ontmoet nie. Morganbaai was wonderlik, maar ons was teleurgesteld in die kondisie van ons verblyf wat as 'luuks' beskryf word op die webtuiste. Dit was nie waarde vir die tariewe wat gevra is nie.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

We appreciate that you took time to review Cob cottage in detail, thank you. We will take all your points to heart and reassess both the furniture and the condition of the cottage. Clearly, we needed to be hands-on during your stay and I am sincerely sorry that you did not come to reception and let us know. We are both on site 24/7 and were unaware that your needs had not been met as to your expectations.
Our Cottage is indeed rustic as is the whole of Yellowwood Forest.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Esmé T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Esmé T

Plattelandse ervaring.

Besprekingskantoor was nie op datum nie. Die plattelandse idee vir die ablusieblokke was interessant, maar nie baie skoon nie. Te veel kampers vir die hoeveelheid ablusiegeriewe.

Stanley R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley R

Outstanding service and location.

Will definitely visit again. Awesome service and site.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Thank you! our team try really hard to make Yellowwood something special. I can't wait to pass on your review.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Fernando T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fernando T

Interessant, rustig en lekker om weg te breek.

Baie vriendelike diens met 'n rustigheid wat oorheers. Die verblyf tussen die bome en waterstrome dra definitief by tot die ervaring. Baie veilig en het glad nie bang gevoel om 'n dag weg te wees van my tent nie.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay and felt safe. Isn't that fantastic in today's world. We've been at Yellowwood for 20 years now and never had any issues with safety. This is a great family friendly destination.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Jeanette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette K

Dit was perfek vir opslaan en ry.

Morgansbaai is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Ons het gesukkel met gasvryheid. Ons kon nie kies waar ons wou kamp nie en die restaurant sal ek nie aanbeveel nie. Jy kry nie jou waarde vir geld nie. Mense kla ook oor die min badkamers.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

Oh dear. I'm grateful that your review came after another glowing one from very happy campers who loved the campsite, facilities, restaurant and our hospitality. Thank you for taking the time to review us. You would be happier coming out of peak holiday season when you can have the place to yourself and more individual attention.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Nico D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nico D

Bosatmosfeer.

Goeie kampplek om te gaan, ons het ons staanplek 'n bietjie beknop ervaar. Daar is min badkamergeriewe, alhoewel dit baie rustic is was die badkamers skoon, daar kan wel 'n seep by die toilets geplaas word. Ons het oor Kersdag geen toilepapier gehad omrede al die personeel af was, dit het nogals gepla.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation se terugvoer

I'm so glad you found our rustic facilities clean. Christmas day is the only day of the year that we owners are off, our staff, however, were available to clean and replenish supplies like toilet paper during the day- I'm sorry you missed out, that is just terrible, I wish you'd let us know as we were still on site and could have shown you where it was. please do visit us in the quiet offseason when enormous tents and trailers can more easily be accommodated. We sincerely appreciate that you took the time to review us. Thank you.

Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 173 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Link-weg 661, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYmUxZjdkLWJmM2QtNDUwYi05MWRiLWM4NzFjZmY3MzQzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 661 Link Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.696852 28.333834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang