Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellowwood Forest Camping and Accommodation

Kampeer/karavaan

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Ant S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Peaceful. We loved our stay. The cob cottage and the surrounding forest is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kampeer in 'n inheemse geelhout woud, by die mooiste ongerepte strand, Morganbaai. Al weer 'n great tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We camped for 2 days in a tent. Short stay but very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

It has everything you need and nothing you don't. If you like down to earth rustic accommodation, this is the place to go. Very friendly and helpful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Nice, but uncomfortable. Lovely place, however uncomfortably hot in the mud hut as there are no fans for circulation and a high amount of mosquitoes. The entire property could do with a good clean and maintenance, seems very run down. Market on Saturday was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2024

Teleurstellend. Die akkommodasie was glad nie wat ek verwag het. Die standaard was laag. Ons het die cabin bespreek. Die eenheid was vuil met 'n bedompige reuk in die kamertjie waar die dubbelbed was. Die stapelbeddens was nie stewig nie en sonder trappies om op te klim. Die yskas was oud en geroes. Die elektrisiteit het 'n probleem gehad wat die oord vir tye sonder krag gelaat het (nie beurtkrag nie). Dit het baie gereën wat veroorsaak het dat die oord 'n modder massa was. Daar moet ekstra paadjies gebou word sodat dit nie nodig is om in die modder te loop na die ablusiegeriewe nie. Die ablusiegeriewe is nie op 'n standaard wat ek verwag het nie. Daar is toue gespan wat baie laag is en veroorsaak dat mens teen dit vasloop. Die 2-plaat gasstofie is die enigste ding waaroor ek positief kan terugvoer gee. Ons het net die eerste nag oorgeslaap en toe vertrek.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rozanne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Stapgroep van Kei mond na Cintsa. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Plek was skoon en netjies. Ons was 'n groot oornag groep en ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die amblusie-blokke is mooi skoon en altyd netjies. Genoeg warm water vir almal en die kampterrein is ook skoon en netjies. Ons het baie lekker gekamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Yellowwood Forest Camping and Accommodation
Baie dankie Sune, so bly julle het julle verblyf hier by die woud geniet.

Gustav H
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Ok kampplek in bosomgewing. Het effens opknapwerk nodig, d.w.s. staanplekke is bietjie knap met min parkeerplek en kragpunte per staanplek is onlogies, wat mense dwing om lang verlengkabels te gebruik. Met baie reën is daar modder oral. Die atmosfeer is rustig en aangenaam, en die kamp is verder ok. Die restaurant en mark is gesellig. Vriendelike eienaars.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Schalk W
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Baie lekker gebly. Die ligging in die kamp is baie goed geleë, en die verandering van normaal bly was fantasties. Sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 173 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Link-weg 661, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYmUxZjdkLWJmM2QtNDUwYi05MWRiLWM4NzFjZmY3MzQzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 661 Link Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.696852 28.333834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang