Zaganaga Kruger Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Sonja M - Jul 2024
Algehele gradering
Het die diere geniet wat elke dag kom kuier het - maar die apies 'n pes!
Zaganaga Kruger Lodge se terugvoer
Hi Sonja,
Baie dankie vir die resensie, ja die apies en bobejane is 'n probleem, hulle maak dit maar moeilik vir ons almal. Jammer vir die gesukkel met die braai, dit is eintlik 'n nuwe een juis sodat ons die ander een kan laat regmaak.
Ek sal sorg dat daar in die vervolg 'n besem beskikbaar is. Onthou ons is altyd net 'n oproep ver.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 3185, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang