Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zaganaga Kruger Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Zaganaga Kruger Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sonja M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Het die diere geniet wat elke dag kom kuier het - maar die apies 'n pes!

Baie lekker gebly. Daar wat net nie 'n besem beskikbaar gewees om te vee in die kombuis nie. Die braai het ons biki mee gesukkel. Rooster sukkel om in en uit te trek agv 'n buigplek in die houer waar kole gemaak word.

Zaganaga Kruger Lodge se terugvoer

Hi Sonja,
Baie dankie vir die resensie, ja die apies en bobejane is 'n probleem, hulle maak dit maar moeilik vir ons almal. Jammer vir die gesukkel met die braai, dit is eintlik 'n nuwe een juis sodat ons die ander een kan laat regmaak.
Ek sal sorg dat daar in die vervolg 'n besem beskikbaar is. Onthou ons is altyd net 'n oproep ver.

Zaganaga Kruger Lodge
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf R4 200
R4 200 R3 570
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 200
R4 200 R3 570
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3185, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe16eda9825373e4b1da85716ed9394e4796f5ccf933e47f51cbd6af18e13ac82b2591674ce42417e30c48d08a8396d1d7a77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 570 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 3185 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.337573464657 31.805615882209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang