Zaganaga Kruger Lodge
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 3185, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R4 200R3 570 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Zaganaga Kruger Lodge is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in Marlothpark, sowat 750 m vanaf Marloth Park Two Trees en 1 km vanaf die Jackalberry-uitkykpunt.
Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, ysmasjien, eetgerei, breekware, yskas, kisvrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. 'n Omsetter is in geval van kragonderbrekings beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek, 'n plonspoel met 'n veiligheidsnet en 'n boma. Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie word voorsien. Daar is talle vrylopende diere wat die huis soms kom besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Berghaanstraat 3185, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Zaganaga Kruger Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 3185, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang