Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebedee Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie stil, rustig en veilig. Puik gasvryheid en akkommodasie. Baie lekker geslaap, gestort en gekuier. Alles is daar wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great! Very enjoyable, welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Spogverblyf wat ek vir enige iemand kan aanbeveel. Zebedee is net so lieflik soos die omgewing waarin dit geleë is! Die uitleg is 'n smaakvolle kombinasie van antiek en modern, en die hoë kwaliteit linne en handdoeke laat mens voel of jy in 'n baie goeie hotel oorslaap! Baie vriendelike ontvangs van die gasheer en gasvrou laat mens dadelik tuis voel. Ons sal enige tyd weer hier bly as ons ooit weer in dié deel van die land is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heinrich Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestrellaan 21, Gamtoos-mond, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad7f67d0522ddca9138898db9e90774935592966c8ebe6d3b55b3bc8ca3e9f7385fc8b5e1eeab0d41aad88c0a9dd66031ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 21 Kestrel Avenue Gamtoos Mouth 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957572913663 25.060773119882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang