Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebedee Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestrellaan 21, Gamtoos-mond, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zebedee Cottage is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in 'n veilige kompleks by Gamtoos-mond. Die area spog met ryk voëllewe, en soms kan wild op die aangrensende wildplaas opgemerk word. Dis ideaal vir 'n paartjie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n enkel-induksiestoofplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix, en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, en toegang tot die duine is op die perseel beskikbaar. Die toegangshek en die Gamtoosrivier-strandmeer is ongeveer 1 km ver, met ander belangrike plekke ook in die nabyheid insluitend die Gamtoos Ferry Hotel wat 5,6 km ver is. Die verblyf is ook net 16 km vanaf Jeffreysbaai, 60 km vanaf die Baviaanskloof Wildernisarea, en 74 km vanaf Chief David Stuurman Lughawe in Port Elizabeth. Addo Nasionale Olifantpark is ook binne bereik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heinrich Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Kestrellaan 21, Gamtoos-mond, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zebedee Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestrellaan 21, Gamtoos-mond, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad7f67d0522ddca9138898db9e90774935592966c8ebe6d3b55b3bc8ca3e9f7385fc8b5e1eeab0d41aad88c0a9dd66031ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 21 Kestrel Avenue Gamtoos Mouth 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957572913663 25.060773119882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang