Zebra Rondavel
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zebra Rondavel is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Dinokeng Big Five Wildreservaat, Gauteng, bied. Dit is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapsaalstyl-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste gebruik ablusiegeriewe met toilette, storte en wasbakke.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.
Buite is daar 'n gemeenskaplike lapa-area met meer buitelug-eetplekke , 'n braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 170
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng