Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebrina Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Coen N
1 nag
5.0
Jan 2025

Awesome. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie aangename, vriendelike staff. Skoon, netjies, waarde vir geld. Sover die beste blyplek in Nelspruit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandre H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Feels like home! Booking in was quick and hassle-free, parking was right next to our room and the beds are great quality. Clean, secure and a very nice place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig en aangenaam. Slegs oornag met my vrou na 'n ope hartoperasie. Hulle het baie moeite gedoen om haar so gerieflik moontlik te maak. Dankie, julle was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania M
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Lekker bly. Kos is great. Diens is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek! Goeie ligging, kamers netjies. Als wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Beste in die laeveld! Beste diens, kos, verblyf en personeel. Ek boek elke keer net by Zebrina want ek weet presies wat om te verwag. Was nog nie een keer teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantasies, beveel Zebrina Guesthouse definitief aan. 100 sterre! Pragtige plek met wonderlike gasheer en personeel. Baie dankie, ons het dit vreeslik geniet by julle. ️️️️️️️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Beste gastehuis in Nelspruit! Fantasties! Vanaf my aankoms het die gasheer my so tuis laat voel! Kamer was skoon en netjies. Aandete en ontbyt uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Dankie Morne! Ons streef altyd daarna om almal te laat welkom en tuis voel Bly dat jy die etes geniet het, dit is lekker tuisgekookte maaltye! Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons sien uit om jou weer te sien! Vriendelike groete, Die Zebrina span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 219

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZGQyN2U3LTY1M2MtNGQ3NC1hNTBjLTVlNzViMTc3NTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 3 Zebrina Crescent West Acres ext 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480709062247 30.95397144556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang