Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zelda Game and Guest Farm

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies


Netheid
2.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.8
Veiligheid
4.0
Stanley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Doen spesiale moeite. Gas was klaar en hulle het een van die eenhede se badkamers tot ons kampers se beskikking gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Hartsmense. Baie gasvry, Bella se etes was ruim en lekker. Slaapeenhede kort net net TLC.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlisa S
1 nag Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Goeie. My vriendin is baie swak ontvang. Die dame het beweer dat ons nie 'n deposito betaal het nie. Daar is nie 'n restaurant nie. Daar is wel 'n kombuis wat vir ons 'n ete voorberei het en dit was waarde vir geld en smaaklik. Die keuse van drankies was uiters beperk - geen suikervry, geen Coke produkte nie. WiFi was nie in kamers beskikbaar nie en die wagwoord is ook nie gedeel nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cala V
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2024

Wil dit nooit weer herhaal nie. Ek was 4 jaar gelede daar en dit is hartseer hoe baie die plek agteruit gegaan het. Die diens is puik, die fasiliteite is swak en die plek lyk sleg. Daar was miere orals in die kamer en ons badkamer se plafon was besig om in te stort. Die stort het nie eens 'n deur gehad nie. Nee wat - dit was nie R100 werd nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2024

Nie weer nie. Die plek is verwaarloosd en oud. Selfs kinders van die jaar betaal R200 vir aandete, dieselfde as grootmense. Die kaartmasjien het nie gewerk nie en hulle wou kontant hê.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wilma P
1 nag Saam met vriende
3.8
Des 2023

Rustige omgewing. Voldoende vir oornag akkommodasie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Richard V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Netjies, puik diens, aangename voedsel. Lekker gebly, kan bietjie modern opgradeer word. Die diens is puik en kos aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ian J
1 nag
2.2
Jun 2023

Really disappointing. Pot smoking, rowdy workers, labourers ogling around, staring into one's car, no shower curtains or doors, no hot water working in the bathrooms. Really disappointing. And they said I still owed them money, which I showed was wrong via the app.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Angie R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2022

Disappointing. Bathrooms were covered in bugs, no water, had to ask for campsite and bathrooms, then no hot water, had to ask, and after a long drive looking forward to a pool we found an empty pool. We stayed there before and was very happy but this time around it was very disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Diana H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2019

Ek dink hul tariewe is buitensporig te duur. Mens kan eerder in Gobabis oorslaap indien jou reisprogram dit toelaat. Eerder 'n stort as 'n bad in die badkamer. As mens Zelda se tariewe vra, verwag ek dat die binneshuise versierig lankal opgegradeer moes wees.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Bookings Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die B6, Erfdeel 466, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrqJfk4ZZSeDt7lDpiX5HTEir4ITIp6p6Rd8U4kyFa2UGlnKhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 Off the B6 Plot 466 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.290046 19.818825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang