Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Zimbali Fairways

Selfsorg
Sa.
1ste1Feb
So.
2de2Feb
Mo.
3de3Feb
Di.
4de4Feb
Wo.
5de5Feb
Do.
6de6Feb
Vr.
7de7Feb
Sa.
8de8Feb
So.
9de9Feb
Zimbali Fairways
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat ons nie partytjies op die perseel toelaat nie.
Neem asb. kennis rook op die perseel verbode is.
Neem asb. kennis dat ons nie troeteldiere op die perseel toelaat nie.

Neem asb. noukeurig kennis dat hierdie elite-landgoed 'n baie streng besprekingsprosedure het. Ons vereis dat verskeie dokumente teen 12:00 die dag voor jou aankoms ingedien moet word aangesien die landgoed dit 24 uur voor jou inklok moet goedkeur. Daar sal 'n boete fooi wees indien dokumente later as hierdie sperdatum ingedien word en dit kan daartoe lei dat gaste nie toegang tot landgoed of die eiendom kan kry nie ,wat op sy beurt daartoe kan lei dat gaste se bespreking beëindig kan word.

Geen besprekings vir jong groepe wat Matric Rage of soortgelyke geleenthede bywoon, word aanvaar nie. Dit verseker 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Club-rylaan 5, Zimbali Coastal Landgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611cf4971f4d0f24d8294241a5001bab2c19beaa23729aa34c8bb67486ec9efa8891295256b51933e14b2277b793bfdf3db3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 125 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 5 Club Drive Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-18:00 09:00 -29.5438821 31.1970781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789