Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zinkwazibush

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik lekker. Baie mooi plek, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantasties rustige 2 dae in 'n pragtige huis en bos met al die diere wat kom. Dit was wonderlike 2 dae. Die huis is pragtig en netjies, the host is baie vriendelik. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Modern with all the amenities. Mens kan nie rerig meer vra as wat Zinkwazibush bied nie. Modern with all the amenities that are needed. 'N uitsonderlike plek waar ons baie lekker gekuier het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Cozy, comfortable, quiet. Lovely, well-appointed cottage. Had everything we needed for our stay. Would definitely recommend and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Flip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Relaxing and value for money. We enjoyed the stay. It was clean and everything was in working condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmare C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

FANTASTIES. Zinkwazibush is die pragtigste plek om te bly in Marlothpark. Dit is skoon en netjies en baie gerieflik. 5 ster-geriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Uitstekende verblyf en uitstekende geriewe. Sal Zinkwazi weer besoek. Baie goedkoper as die wildtuin met baie beter fasiliteite en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Dit was die wonderlikste ervaring ooit. Dit was die lekkerste vakansie ooit baie diere om die huis en die huis was perfek 5 ster verblyf sal dit aan beveel vir almal. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Fantastiese verblyf beveel dit defenitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Heerlik gekuier. Wanneer 'n mens in die huis stap, is jy tuis. Dit voel soos jou eie huis, jy ontvang selfs 'n geskenkie. Orals is notas geplaas om te verduidelik hoe als gebruik word: die jacuzzi, die skottelgoedwasmasjien, hoe om die elektrisiteit aan te vul, hoe om die diere te voer, die solarstelsel, skoonmaakdienste se nommer, alles. Niks skiet tekort in hierdie huis nie, alles is mooi, heel en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Heerlike huis en wonderlike gasvryheid. Zinkwazibush het alles en nog meer wat ‘n mens nodig het! Het elke oomblik van ons vakansie daar geniet! Rita en Flippie is wonderlike mense en ons sal vir seker weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2701, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28fcbce9147e9666316cbc93e7cad6d2d3809e53a56b6608b5655a5d9dd0dc599bd885a929b74f4ebbe201a8370091f395b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 2701 Swartwitpens Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.343137277782 31.790840203705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang