Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zinkwazibush

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Zinkwazibush
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michele F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele F

Fantasties rustige 2 dae in 'n pragtige huis en bos met al die diere wat kom.

Dit was wonderlike 2 dae. Die huis is pragtig en netjies, the host is baie vriendelik. Sal vir seker weer gaan.

André N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

Modern with all the amenities.

Mens kan nie rerig meer vra as wat Zinkwazibush bied nie. Modern with all the amenities that are needed. 'N uitsonderlike plek waar ons baie lekker gekuier het!

Flip V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V

Relaxing and value for money.

We enjoyed the stay. It was clean and everything was in working condition.

Wilmare C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmare C

FANTASTIES.

Zinkwazibush is die pragtigste plek om te bly in Marlothpark. Dit is skoon en netjies en baie gerieflik. 5 ster-geriewe!

Jean H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Uitstekende verblyf en uitstekende geriewe.

Sal Zinkwazi weer besoek. Baie goedkoper as die wildtuin met baie beter fasiliteite en geriewe.

Nicolette N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette N

Dit was die wonderlikste ervaring ooit. Dit was die lekkerste vakansie ooit baie diere om die huis en die huis was perfek 5 ster verblyf sal dit aan beveel vir almal. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Fantastiese verblyf beveel dit defenitief aan.

Lené K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené K

Heerlik gekuier.

Wanneer 'n mens in die huis stap, is jy tuis. Dit voel soos jou eie huis, jy ontvang selfs 'n geskenkie. Orals is notas geplaas om te verduidelik hoe als gebruik word: die jacuzzi, die skottelgoedwasmasjien, hoe om die elektrisiteit aan te vul, hoe om die diere te voer, die solarstelsel, skoonmaakdienste se nommer, alles. Niks skiet tekort in hierdie huis nie, alles is mooi, heel en netjies.

Liza W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza W

Heerlike huis en wonderlike gasvryheid.

Zinkwazibush het alles en nog meer wat ‘n mens nodig het! Het elke oomblik van ons vakansie daar geniet! Rita en Flippie is wonderlike mense en ons sal vir seker weer terug wees!

Ian D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Beste verbly ooit!

Ons het die tyd by Zinkwazibush baie geniet! Die akkommodsie is uiters gerieflik en ons het al die diere naby aan die huis baie geniet. Sal graag weer daar gaan bly.

Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Werklik 'n vyfster verblyf in die bos!

Ons was spyt dat ons nie langer geboek het nie. Ons het baie tuis gevoel, en die natuurlewe was fantasties.

Zinkwazibush se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Pieter. Hoop jou vrou is beter:-)
Hoopook om julle terug te verwelkom.
Rita

Zinkwazibush
Amanda N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

As jy 'n natuurliefhebber is, is Zinkwazibush die plek vir jou.

Zinkwazibush het ons verwagtinge oortref. Baie netjies en uitstekend ingerig. Die rustige atmosfeer, die diere wat kom kuier het (veral die nagapies), die boma, Jacuzzi, die goed ingerigte plek en die klein ekstras wat die eienaars gedoen het, het hierdie vakansie baie spesiaal gemaak. Was hartseer om te gaan.

Lynette R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Fantastic!

Everything was exactly as expected ... and more!

Marius G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Beste vakansie ooit. Zinkwazi is presies wat ek nodig gehad het om te rus en ontspan.

Ek kan net 'n groot dankie aan Rita gee. Die huis is pragtig en die dek met Jacuzzi was net die beste. Sal beslis weer daar gaan bly.

Nic V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic V

Stunning! Baie goed ingerig, kan verseker 'n vrou se hand daarin sien. Netjies en gerieflik, Voorwaar 'n goeie ervaring.

AWESOME kuier gewees, sal beslis weer hier bespreek! Die netheid van die lodge val jou onmiddellik op wanneer jy by die voordeur instap. Die aandag aan klein detail word waardeer - die verwelkoming op die eiland in die kombuis, die netjies en skoon kaste, voldoende en kraakvars en skoon beddegoed, oorgenoeg handdoeke. Die kombuis is so goed toegerus, niks kom kort nie. Die kos vir die wild wat voorsien word, maak die kuier baie spesiaal - om so naby aan die wild te kom, is 'n wow ervaring. Die Jacuzzi is 'n bonus - heerlik daarin gekuier! Ons het ook baie foto's van die wild geneem - vanaf die houtdek en rondom die lodge - sebras, blouwildebeeste, koedoes, vlakvarke, rooibokke, kameelperde, nagapie, likkewaan, apies, verskeidenheid van voëllewe.

Hermanus A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus A

Moeite werd, gaan weer!

Die plek is baie goed beplan, alles is in plek, sukkel met niks, perfekte wegbreekplek. Alles is daar, vat net kos en drinkgoed saam. Opvolg en terugvoering van eienaars is baie goed. Die mense gee om vir hul gaste.

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2701, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a95d5365bf1b3d42800063350d12db09ac8ac78efef80fa0570bc7a42dd2115374dc432d433af34068bb9ca4f9f8050de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 2701 Swartwitpens Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.343137277782 31.790840203705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang