Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zinkwazibush

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2701, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Zinkwazibush skuil in 'n pypsteelerf wat reg rondom aan 'n park grens. Hier in Marloth Park in die suidelike Krugerwildtuin kan jy die mees onvergeetlike bos-ervaring geniet met al die luukshede wat jy verdien.

Die selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n solder met 'n TV en slaapbanke, 'n sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Buite is daar 'n pizza-oond, Jacuzzi op die dek en meer. Hierdie huis is eksklusief tot jou beskikking en is dus ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hier is jy in die hartjie van die natuur! Diere kom kuier terwyl jy braai of jou oggendkoffie geniet. Jy kan bedags die menigte voëls dophou en snags die luisterryke sterrehemel aanskou. Of dit net vir 'n kort, verkwikkende naweek is of vir 'n rustige, langer wegbreek in die pragtige natuurskoon - jy kan hier geïnspireer en hernuwe word, ons waarborg dit!

Die Krokodilrivier vorm die grens tussen Marloth Park en die Krugerwildtuin. Stap of ry na die rivier om die Groot 5 te sien of ontspan langs die waters met 'n skemerkelkie in die vreedsame Marloth Park.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Baie mooi plek, sal weer kom.
Sep 2024
Michele F
Gesin met tieners
5.0
Fantasties rustige 2 dae in 'n pragtige huis en bos met al die diere wat kom. Dit was wonderlike 2 dae. Die huis is pragtig en netjies, the host is ba...
Sien meer
Mei 2024
André N
Saam met vriende
5.0
Modern with all the amenities. Mens kan nie rerig meer vra as wat Zinkwazibush bied nie. Modern with all the amenities that are needed. 'N uitsonderli...
Sien meer
Sep 2023
Flip V
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and value for money. We enjoyed the stay. It was clean and everything was in working condition.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Wilmare C
Gesin met tieners
5.0
FANTASTIES. Zinkwazibush is die pragtigste plek om te bly in Marlothpark. Dit is skoon en netjies en baie gerieflik. 5 ster-geriewe!
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Swartwitpensweg 2701, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Zinkwazibush het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2701, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28fcbce9147e9666316cbc93e7cad6d2d3809e53a56b6608b5655a5d9dd0dc599bd885a929b74f4ebbe201a8370091f395b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 2701 Swartwitpens Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.343137277782 31.790840203705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang