Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zinyala Private Game Reserve

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Tawnee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Nice weekend away out of the city. The stay was amazing! A simple unit with everything we needed. And it was only 2 hours out of Joburg, which made it perfect for a quick weekend out of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was great, Zinyala sien ons weer! Dit was 'n wonderlike naweek. Die kamers is vreeslik skoon en netjies, alles wat 'n mens nodig het. was vreeslik behulpsaam en baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic. Fantasties, lekker baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bastiaan E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Good stay. Very peaceful, clean and relaxed. Good host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Great. Our stay was great, definitely would come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Excellent value and helpful staff though slightly rundown. The direction board missing (which they knew) and as a result, we got lost and wasted 2 hours on a very poor road. The whole facility while still functional is showing signs of neglect, indicative of financial stress. The owner and guests partook in small arms target shooting which spoilt the quiet ambiance. The game was very sparse and skittish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2023

Ek was bietjie teleurgesteld met 'n paar dinge by Zinyala. Eerste plek: Ek was onder die indruk dat daar aircons in die chalets sal wees (soos geadverteer). Daar was nie. Petrus is 'n fantastiese bestuurder en ek prys hom met lof. Hy het 'n waaier vir ons gebring vir die kamer. Tweede plek: Daar is vertel van die waterval, ons as gesin is baie lief vir die natuur en staproetes ens. Ons was erg teleurgesteld om te hoor die waterval werk nie meer nie. Dit was 'n groot groot teleurstelling. Daar was toe inderdaad nie baie om te doen nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lené D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2023

Ons was nie gelukkig met ons kuier by Zinyala. Moes 2nm inboek maar bestuurder daag eers 4:30nm op en moes buite in pad gewag, wat baie gevaarlik is! Geen dienste nie. Beddegoed geskeur en geen handdoeke nie. Geen kragopwekker nie. Omdat hulle laat opgedaag het, is belowe dat ons 'n gratis wildrit sal kry. Geen diesel om die belofte na te kom nie! Swembad was onder herstelwerk en nie beskikbaar nie. Oor die algemeen is die plek baie verwaarloos. Foto's redelik misleidend.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Alida V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Beautiful bushveld stay. We stayed at the bush camp. What an experience! Beautiful boma area, and comfortable chalets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 160
R 1 160 R 928
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 160
R 1 160 R 928
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Nylstroom, Bela-Bela, 0081, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNjVhMzcyLWNiYTQtNGFiMS05ZTY1LTE4YmIyNWE4MGQxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 160 nouVanaf R928 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 R33 Nylstroom 0081 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.6243333 28.189416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang