Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Znork Besoekers Tuiste

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls

Hou asb. die hoofhek te alle tye toe.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste betree die perseel op eie risiko.
Gaste gebruik die trappe op eie risiko.
Die braaigeriewe is slegs op vooraf versoek beskikbaar.
Die eienaar se woning is privaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Indien gaste vir meer as 1 nag bespreek, kan 'n skoonmaakdiens gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 3, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe906c14e48a5b43bdbbe8d950f7c4d4997b3603a42e0414ca9527b957d2b4bd1cb8949b42b95b3e8c12c92948a0fcec3974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 Queens Way Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752605468281 24.735924860669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang