Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zoetvlei Wildlife Estate Glamping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetvlei Wildlife Estate, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zoetvlei Wildlife Estate Glamping bied 'n unieke glanskampervaring op Zoetvlei Wildlife Farm en bied luukse tentverblyf in Paterson.

Daar is 48 ruim en stylvolle tente wat enkel- of koningingrootte-beddens het en volledig toegerus is. Elke tent is privaat, maar stapafstand vanaf mekaar en die buitedek. Die tente is oop en gaste kan die natuurskoon en natuurlewe ten volle geniet. Daar is kameelperde, sebras en verskeie boksoorte, soos koedoes, springbokke en blesbokke, op die perseel. Hier is geen roofdiere in die omgewing nie en dit is veilig om die plaas enige tyd van die dag te voet te verken.

Daar is nie elektrisiteit in die tente nie, maar die ruim gemeenskaplike ablusieblokke voorsien alles wat nodig is, insluitend storte, toilette, haardroërs, kragpunte en 'n aantrekarea. Die buitelugkoffiestasie het 'n yskas, ketel en 'n wasbak.

Wit linne, sagte handdoeke, sonkrag-aangedrewe LED-ligte en 'n USB-laaipunt word voorsien. Gaste kan saans sterrekyk en in die oggende voëlgesang geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zoetvlei Wildlife Estate, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetvlei Wildlife Estate, Paterson, 6130, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06eddec3329aace252009dc010b1d463c6b05a8c2b42fadf3739438359aa8e92f8fdcc408452c78ef2b8bf9c30b044af7307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Zoetvlei Wildlife Estate Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.401896970007 25.986061713644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang