Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zomoya Game Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmaniesrivierdrift Plaas 199/1, Zomoya Wildplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zomoya is 'n rustige wildplaas wat 250 km vanaf Pretoria geleë is. Die lodge is op 'n wildplaas van 250 hektaar geleë wat 'n grens met die gesogte Welgevonden Natuurreservaat deel.

Die verblyf is in 2 kampe verdeel, naamlik die Zomoya Main Lodge en die Zomoya Bush Camp. Albei kampe is vir eksklusiewe gebruik.

Zomoya Main Lodge bied slaapplek aan 14 gaste. The Main lodge is 'n selfsorg-lodge met aparte 7 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 'n klein swembad om gedurende die somer te geniet en af te koel.

Zomoya Bush Camp is apart van Zomoya Main Lodge en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort. Kamer 2 het 'n dubbelbed en kamer 3 het 2 enkelbeddens. Hulle deel 'n buitestort en toilet.

Elke area deel 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met yskaste, 'n vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma en braai-area, Main Lodge het 'n pizza-oond. Die swembad is slegs vir die gebruik van die hooflodge en nie vir boskampgaste nie.

Geriewe op die perseel vir Main Lodge-gaste - sluit vlugbal en 'n pooltafel in. Vir alle gaste doendinge op die perseel - voëlkyk, bergfietsryroetes, begeleide wildritte, visvang, 'n uitkykdek en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Malmaniesrivierdrift Plaas 199/1, Zomoya Wildplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Zomoya Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmaniesrivierdrift Plaas 199/1, Zomoya Wildplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2328149f8c119c8dd791d8841f886415b92e9ae44136295f31ef02eee6927e49f2886a177b8575fbe2b7830256b2c95bbb06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Malmaniesrivierdrift Farm 199/1 Zomoya Game Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.161184343777 27.7282797804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang