Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwahili Private Game Lodge & Spa

Wildsplaas
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hooflodgekamer - Cheetah
Vanaf R6 760
R 6 760 R 4 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n ware Afrika-styl en spog met 'n balkon wat 'n uitsig oor die bos het. Gaste kan saans 'n skemerkelkie op die balkon geniet, terwyl hulle die wild by die watergat dophou. Die suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaalbad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, elektroniese kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie met voorraad, haardroër en verwarmer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a dinner bed and breakfast basis.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n heffing van 40% op enkelgaste se verblyf is.
Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Minimum-verblyftydperk mag van toepassing wees gedurende sekere tye van die jaar.

Stel asb. ons besprekingsspan in kennis indien jy enige spesifieke dieëetvoorkeure het. Die lodge is ten volle gelisensieerd.

Uitgesluit by die tariewe:
Pendeldienste na en van die lodge (insluitend 'n privaat pendeldiens), ekstra wildritte, begeleide staproetes, pieknieks, fooitjies, middagetes, spa-behandelings, aankope uit die kroegie, wasgoed- en skoonmaakdienste, aankope by die Zwahili Gift Gallery, en enige ander persoonlike items.

Kinderbeleid:
Kinders onder 12 jaar kan saam met ouers in al die kamers behalwe die Hooflodge se kamers bly. 'n Ekstra fooi word gehef op kinders tussen 2 en 12 jaar oud.
Kinders onder 6 jaar word nie op die bespreekte wildritte toegelaat nie. Privaat wildritte kan aangevra word indien kinders wil saamgaan.
Kinders onder 6 jaar word nie tydens aandete in die restaurant toegelaat nie. Reëlings om in die kamer te eet kan gemaak word en 'n oppasdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hooflodgekamer - Elephant
Vanaf R6 760
R 6 760 R 4 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is ruim en het 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 'n plafonwaaier, elektroniese kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie met voorraad, haardroër en verwarmer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a dinner bed and breakfast basis.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n heffing van 40% op enkelgaste se verblyf is.
Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Minimum-verblyftydperk mag van toepassing wees gedurende sekere tye van die jaar.

Stel asb. ons besprekingsspan in kennis indien jy enige spesifieke dieëetvoorkeure het. Die lodge is ten volle gelisensieerd.

Uitgesluit by die tariewe:
Pendeldienste na en van die lodge (insluitend 'n privaat pendeldiens), ekstra wildritte, begeleide staproetes, pieknieks, fooitjies, middagetes, spa-behandelings, aankope uit die kroegie, wasgoed- en skoonmaakdienste, aankope by die Zwahili Gift Gallery, en enige ander persoonlike items.

Kinderbeleid:
Kinders onder 12 jaar kan saam met ouers in al die kamers behalwe die Hooflodge se kamers bly. 'n Ekstra fooi word gehef op kinders tussen 2 en 12 jaar oud.
Kinders onder 6 jaar word nie op die bespreekte wildritte toegelaat nie. Privaat wildritte kan aangevra word indien kinders wil saamgaan.
Kinders onder 6 jaar word nie tydens aandete in die restaurant toegelaat nie. Reëlings om in die kamer te eet kan gemaak word en 'n oppasdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hooflodgekamer - Rhino
Vanaf R6 760
R 6 760 R 4 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n standaardkoningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n balkon, lugversorging, elektroniese kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie met voorraad, haardroër en verwarmer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a dinner bed and breakfast basis.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n heffing van 40% op enkelgaste se verblyf is.
Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Minimum-verblyftydperk mag van toepassing wees gedurende sekere tye van die jaar.

Stel asb. ons besprekingsspan in kennis indien jy enige spesifieke dieëetvoorkeure het. Die lodge is ten volle gelisensieerd.

Uitgesluit by die tariewe:
Pendeldienste na en van die lodge (insluitend 'n privaat pendeldiens), ekstra wildritte, begeleide staproetes, pieknieks, fooitjies, middagetes, spa-behandelings, aankope uit die kroegie, wasgoed- en skoonmaakdienste, aankope by die Zwahili Gift Gallery, en enige ander persoonlike items.

Kinderbeleid:
Kinders onder 12 jaar kan saam met ouers in al die kamers behalwe die Hooflodge se kamers bly. 'n Ekstra fooi word gehef op kinders tussen 2 en 12 jaar oud.
Kinders onder 6 jaar word nie op die bespreekte wildritte toegelaat nie. Privaat wildritte kan aangevra word indien kinders wil saamgaan.
Kinders onder 6 jaar word nie tydens aandete in die restaurant toegelaat nie. Reëlings om in die kamer te eet kan gemaak word en 'n oppasdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Safari-suite - Kifu, Utambo, Matumba and Safiri
Vanaf R9 000
R 9 000 R 6 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié koloniale safari-suites wat loopafstand van die hooflodge is, is onder 'n grasdak en beskik oor 'n Victoriaanse styl en suite-badkamer met 'n buitestort vir 2. Die kamer is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind wat met sy/haar ouers deel. Elke suite het 'n privaat dek met 'n panoramiese uitsig oor die bos. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n plafonwaaier, vloerwaaier, elektroniese kluis, gratis koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n haardroër en 'n verwarmer in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a dinner bed and breakfast basis.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n heffing van 40% op enkelgaste se verblyf is.
Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Minimum-verblyftydperk mag van toepassing wees gedurende sekere tye van die jaar.

Stel asb. ons besprekingsspan in kennis indien jy enige spesifieke dieëetvoorkeure het. Die lodge is ten volle gelisensieerd.

Uitgesluit by die tariewe:
Pendeldienste na en van die lodge (insluitend 'n privaat pendeldiens), ekstra wildritte, begeleide staproetes, pieknieks, fooitjies, middagetes, spa-behandelings, aankope uit die kroegie, wasgoed- en skoonmaakdienste, aankope by die Zwahili Gift Gallery, en enige ander persoonlike items.

Kinderbeleid:
Kinders onder 12 jaar kan saam met ouers in al die kamers behalwe die Hooflodge se kamers bly. 'n Ekstra fooi word gehef op kinders tussen 2 en 12 jaar oud.
Kinders onder 6 jaar word nie op die bespreekte wildritte toegelaat nie. Privaat wildritte kan aangevra word indien kinders wil saamgaan.
Kinders onder 6 jaar word nie tydens aandete in die restaurant toegelaat nie. Reëlings om in die kamer te eet kan gemaak word en 'n oppasdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Executive Suites - Madiba and Rafiki
Vanaf R11 540
R 11 540 R 8 078
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 luukse suites: Madiba en Rafiki. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-sitkamer met 'n platskerm-TV en DStv, 'n yskassie en dit lei na 'n privaat dek met 'n swembad. Die luukse en suite-badkamers het 'n Victoriaanse bad, dubbelwasbak, 'n aparte toilet, bidet en 'n ruim stort. Dié kamers is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders wat met hulle ouers deel. Elke suite het 'n privaat dek met 'n panoramiese uitsig oor die bos. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n plafonwaaier, vloerwaaier, elektroniese kluis, gratis koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n haardroër en 'n verwarmer in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a dinner bed and breakfast basis.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n heffing van 40% op enkelgaste se verblyf is.
Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Minimum-verblyftydperk mag van toepassing wees gedurende sekere tye van die jaar.

Stel asb. ons besprekingsspan in kennis indien jy enige spesifieke dieëetvoorkeure het. Die lodge is ten volle gelisensieerd.

Uitgesluit by die tariewe:
Pendeldienste na en van die lodge (insluitend 'n privaat pendeldiens), ekstra wildritte, begeleide staproetes, pieknieks, fooitjies, middagetes, spa-behandelings, aankope uit die kroegie, wasgoed- en skoonmaakdienste, aankope by die Zwahili Gift Gallery, en enige ander persoonlike items.

Kinderbeleid:
Kinders onder 12 jaar kan saam met ouers in al die kamers behalwe die Hooflodge se kamers bly. 'n Ekstra fooi word gehef op kinders tussen 2 en 12 jaar oud.
Kinders onder 6 jaar word nie op die bespreekte wildritte toegelaat nie. Privaat wildritte kan aangevra word indien kinders wil saamgaan.
Kinders onder 6 jaar word nie tydens aandete in die restaurant toegelaat nie. Reëlings om in die kamer te eet kan gemaak word en 'n oppasdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Royal African Presidensiële Suite
Vanaf R13 120
R 13 120 R 9 184
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Royal African Presidential Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Vicotriaanse bad, dubbelwasbak, 'n aparte toilet, bidet en daar is 'n buitestort vir 2. Die suite het ook 'n sitkamer met DStv en 'n privaat uitkykdek met 'n swembad. Die kamer is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders wat met hulle ouers deel. Elke suite het 'n privaat dek met 'n panoramiese uitsig oor die bos. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n plafonwaaier, vloerwaaier, elektroniese kluis, gratis koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n haardroër en 'n verwarmer in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a dinner bed and breakfast basis.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n heffing van 40% op enkelgaste se verblyf is.
Alle tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Minimum-verblyftydperk mag van toepassing wees gedurende sekere tye van die jaar.

Stel asb. ons besprekingsspan in kennis indien jy enige spesifieke dieëetvoorkeure het. Die lodge is ten volle gelisensieerd.

Uitgesluit by die tariewe:
Pendeldienste na en van die lodge (insluitend 'n privaat pendeldiens), ekstra wildritte, begeleide staproetes, pieknieks, fooitjies, middagetes, spa-behandelings, aankope uit die kroegie, wasgoed- en skoonmaakdienste, aankope by die Zwahili Gift Gallery, en enige ander persoonlike items.

Kinderbeleid:
Kinders onder 12 jaar kan saam met ouers in al die kamers behalwe die Hooflodge se kamers bly. 'n Ekstra fooi word gehef op kinders tussen 2 en 12 jaar oud.
Kinders onder 6 jaar word nie op die bespreekte wildritte toegelaat nie. Privaat wildritte kan aangevra word indien kinders wil saamgaan.
Kinders onder 6 jaar word nie tydens aandete in die restaurant toegelaat nie. Reëlings om in die kamer te eet kan gemaak word en 'n oppasdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 760
R 6 760 R 4 732
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooifontein Plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNmViNWFmLTk3NDctNGEyMS04ZWE4LTQwNTA4ODBhMDhjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 760 nouVanaf R4 732 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm Mooifontein Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.84432 28.725427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang