Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Dit is sentraal en jy kan steeds ander strande besoek, soos in Doonside. Naby geleë aan die Galleria Mall."
"We really love Amanzimtoti. Amanzimtoti main beach and the surrounding beaches (Warner Beach for surfing, Winklespruit, Doonside) are really close and great alternatives. Warner beach also has a great tidal pool. Also very close to Galleria Mall for restaurants and lots of entertainment. You can't go wrong."
"Awesome, quiet side of Durban and it would be good for business travelling including leisure."
"If you are looking for a quiet peaceful destination, Doonside is the place and Warner Beach. Very clean."
"Ek sal Amanzimtoti enige tyd aanbeveel buite piek tyd. Ek weet nie of enige bestemming by die see aangenaam sal wees in piek tyd nie. Maar dis maar net my persoonlike keuse. Ushaka is 25 min se ry en ons en die kinders het die hele dag daar geniet. Splash Water World het ons ook heel verbaas. Ons het 'n hele dag daar ook spandeer met die kinders. Hulle swem en gly geriewe is baie gebruikersvriendelik vir ouers en kinders onder 6 jaar. Ons was net in die area vir 4 dae, maar dit was time and money very well spent."
"Die winkeltjie op die hoofstrand moet opgradeer. Die strand is baie mooi skoon, dankie vir daardie mense wat dit so mooi skoon hou."
"Die Covid het ons besighede baie seergemaak. Almal probeer kop bo water hou en dit is opmerklik. Ek glo dit sal weer regkom, ons moet net vasbyt. Vir 'n vakansie by die see is dit 'n lekker plek."