Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Heeltemal te besig oor die Kersseisoen. Ons het wel heerlik geëet by die restaurant, Friends, wat 'n baie aangename atmosfeer het."
"Die strande langs die lagoon is baie vuil maar het gesien daar was mense wat dit skoon probeer hou. "
"Binne ry-afstand van 'n reeks attraksies, maar strand self is nie netjies nie en sal dit nie aanbeveel nie. Bied wel drafroetes langs die strand wat redelik veilig is. "
"Baie veilig en skoon. Was nog altyd 'n oulike bestemming vir die familie. "
"Was ons eerste vakansie in Amanzimtoti en sal beslis in die toekoms weer daar heen gaan met vakansie. Om te sien hoe die gemeenskap saam met die munisipaliteit gewerk het om die strande skoon te kry na die vullis so op die strande uit gespoel het was merkwaardig. Baie dankie aan ieder en elk vir 'n onvergeeflike vakansie. "
"Baie vriendelike diens en mense waar mens gaan. Baie om te doen in enige klimaat. Beslis 'n 100% aanbeveling."
"The location is the best, especially when you want to be away from the busy Durban stampede."
"Baie lekker strand, veilig en lekker groot, swem heerlik en baie skoon en netjies ─ great!"
"The Afsaal is literally right on the beach, the mall is across the street with a Shoprite and a supermarket, there is a Debonairs, Chicken Licken and a few take away restaurants. There is about 4 pubs in the area, ten pin bowling and an arcade with go karts. Excellent holiday destination. "
"Daar is niks fout met Amanzimtoti nie, net Afsaal 108 wat eers herstel moet word, alvorens daar weer persone toegelaat word om dit te gebruik."
"Very nice holiday destination and things to do for kids young and old. We love the Galleria Mall it has Go carts, ice rink, entertainment centres, and games for kids. Also a merry-go-round for small kids."
"Amanzimtoti is 'n lieflike kusbestemming met 'n strand wat minder besig is as Durban. Goeie bestemming vir hengelaars. Daar is ook 'n Park Run op Saterdaeoggende. Wat dit wel benodig, is nog besienswaardighede, veral vir jong kinders. Daar is wel omliggende dorpe wat vermaak verskaf. Daar is ongelukkig duidelik 'n werkloosheidsprobleem, met individue wat saans buite moet oornag."
"Oor die algemeen 'n goeie vakansie bestemming. Skoon area. Naby winkel en sommige winkels is loopafstand ver."