Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Close to Durban if you want to visit uShaka for instance. Nice water park for the kids to keep them busy, lots of shops and entertainment, yet it is not as crowded as Durban."
"Amanzimtoti sal vir ewig vir my 'n ideale gesinsvakansiebestemming bly en die inwoners is altyd vriendelik!"
"Nice and tourist-friendly coastal town. Love the beach and the fact that everything in town is close by."
"Lekker plek om vakansie te hou. Strand oorvol met mense op publieke vakansiedae (en ook die eerste Sondag na nuwejaar toe ons aangekom het). See kan nogal rof wees en daar blyk geen surfers meer te wees nie, alhoewel dit dalk 'n slegte tyd was vir lekker surf golwe."
"Ek glo om buite seisoen te gaan is dit miskien beter, maar binne seisoen sal ek nooit weer Amanzimtoti toe gaan nie. Die strand en die grasperke by die hoofstrand was vuil! Ons kon nie waag om kaalvoet op die strand te loop nie, want daar was net te veel rommel op die strand."
"Een van die mooiste strande. Alles is naby genoeg sodat jy nie hoef te ry nie. Lekker eetplekke soos Zanzibar waar jy lekker kos kan kry terwyl jy uit kyk op die see."
"Baie geniet, see bietjie vuil met aankoms a.g.v. vullis in lagoon, het egter verbeter. Vir veiligheid, moenie na 6 in die aand op strand beweeg nie. "