Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 1299 reviews.
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Unit 1 Beach Road"Morganbaai is vir seker ’n diamant van ’n bestemming. Die strande en see is mooi en dan nie eers gepraat van die uitkyk by die natuurreservaat nie. Die mense in Morganbaai is almal so vriendelik en verwelkomend. Fantastiese wegbreek."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"Wonderlike en rustige plekkie met pragtige natuurskoon. Almal wat ons ontmoet het was geweldig vriendelik en ons sien uit daarna om so gou moontlik weer daar te gaan kuier."
"Hogsback is a beautiful little place. The locals are very friendly and restaurants are reasonably priced! Scenery is beautiful! It would be advisable to not go in a normal car because the roads are bad, especially after it has rained!"
"Great place to visit, amazing beach and overall friendly people."
East London, Amathole District
Arum House"I haven't seen too much of East London, all I will remember is The Cow Shed which is an amazing local restaurant. The infrastructure is not like the major cities in South Africa."
East London, Amathole District
Seaside Shambali"Oos-Londen is 'n baie bedrywige stad, definitief nie 'n vakansie-bestemming nie."
"Peace and tranquility. My 5 year old daughter wants to move to Hogsback permanently."
"Klein dorpie. Baie rustig. Bring wat jy nodig het, want daar is nie baie winkels met baie goed nie. Perfek vir 'n wegbreek van alles af. Die strande is ongelooflik."
East London, Amathole District
Farm View Guest House"Ons het tee en scones geniet by Morgan Bay Hotel. Nahoon strand bly maar net een van die mooiste ooit!"
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Mitford Hotel"Natuurliefhebber-, stapper- en voëlkykersparadys. Beslis 'n plek om hoog bo-op 'n reiswenslys te plaas. Ek sal beslis eendag weer hier wil kuier! Dankie aan die gemeenskap wat die omgewing so mooi bewaar!"
"All I can say is wow. First timers and will definitely be back. You can see so much and when we returned we felt so relaxed."
East London, Amathole District
Seaside Shambali"Ons sal enige tyd in Gonubie oornag en daar na die strand gaan. Die dorp gedeelte het dit nie vir ons gedoen nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"One of South Africas best kept secrets. Go visit Double Mouth when you are there."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog."