Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 1299 reviews.
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Unit 1 Beach Road"Daar is geen plek in Suid Afrika wat jou so 'n gebalanseerde vakansie bied nie. Pragtige strande, lagoon, kranse, rotse met asemrowende sonsopkoms en -ondergang. There just ain't another place like this."
East London, Amathole District
Farm @ The Sea"Het die groot stad probeer vermy, het Gonubi gereeld besoek."
"Quaint and beautiful mountain forest village with some cool evenings still in its balmy December, mist rolling in so thick it was something to behold, as was the dew-sprinkled gardens in the morning! Amazing Madonna and child waterfall, but be warned the path is steep, slippery and harrowing - the walkway is unstable, broken and unsafe. But we did it! A few restaurants/pubs, our pick was The Lighthouse, with a huge central indoor fireplace and outside seating under lovely big shady trees. One for the books!"
"It is at the start of the Wild Coast so if you like unspoiled and don't want crowds then its the place to go. Will definitely go back."
"Though the original grocery shop is now a Spar, still good idea to take basic provisions for self catering."
"Pragtige dorpie, paaie is in baie swak toestand, maar die dorpenaars probeer self regmaak. Die omgewing is sprokie mooi en vir wandelaars is dit 'n fees. Restaurante verskaf topklas kos, effe duur, maar ek dink dis maar die ligging wat kos duur maak. Ons kan beslis die Lighthouse Grill, The Edge en Hog en Hornbill aanbeveel."
East London, Amathole District
EaglesRest"Die middestad is baie vuil, maar die Beacon Bay- en Gonubie-voorstede is in goeie toestand. Wees net versigtig in die verkeer veral by verkeersirkels. Die motorbestuurders daar verstaan nie die reëls by verkeersirkels nie."
"Hogsback is 'n sprokiesagtige mooi dorpie bo in die berge. As jy hou van Lord of the Rings, woude, watervalle en bewolke, koue weer is hierdie die plek vir jou."
"Hogsback is ongelooflik mooi en baie om te doen en sien. Doen jou navorsing en besluit wanneer is die beste tyd om te gaan afhangende van wat jy wil doen of sien of ondervind."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"Great little town for a visit. Beautiful beach."
"Dit was maar koud en reënerig, maar Hogsback is prentjiemooi en ons sal dit weer besoek. Besoek beslis die Arboretum en die Madonna & child waterval. Die paaie kort ernstige herstelwerk, veral die hoofstraat deur die dorp, maar tydens ons verblyf was werkers daarmee besig. Onthou die vulstasie sluit 18h00 - sorg vir genoeg brandstof voor die tyd."
"Baie mooi klein dorpie wat ongelukkig geraak is deur COVID-19 met baie plekkies wat toegemaak het. Besoek The Edge restaurant vir skemerkelkies en lekker aandete (hulle doen ook baie lekker wegneemetes, as jy eerder by Trengwainton voor die kaggel wil kuier)."
East London, Amathole District
Seas the Day"Strate vuil, gemors lê oral rond, swak paaie, robots buite werking."
"Hogsback is bitter klein, maar daar is baie staproetes wat asemrowend mooi is en die Happy Hogs Restaurant And The Village Pub restaurant sal ek beslis aanbeveel vir 'n heerlike middagete. Moet nie The Edge se Labyrinth en uitsigte op die krans misloop nie."
East London, Amathole District
Crowned Crane B&B and Self Catering"Die stad self is nie meer dieselfde nie, maar buite die stad is daar goeie vakansieplekke."
"Die omgewing is absoluut asemrowend. Wees net bedag daarop dat alle besighede nie elke dag oop is nie; die slagter byvoorbeeld is nie Maandae en Dinsdae oop nie, maar ons het die lekkerste hamburgerpatties daar gekry."