Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 1299 reviews.
"Ek sou net graag wou he dat die paaie oor gedoen kon word, ek verstaan dat Hogsback nie 'n munsipaliteit het nie maar dit is baie gevaarlik veral met die reën wat ons gehad het toe ons daar was dat ons vasgeval was en ons moes kom uit trek. Maar dit is en bly die mees mooiste plek om 'n blaaskans te vat en die natuurskoon in te neem."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View on Inchara Drive"Die mooiste natuur by die natuurreservaat."
East London, Amathole District
Bayview Seafront Apartment"Gonubie is 'n heerlike plek om vir 'n paar dae te ontspan. Dis ons vierde besoek aan Gonubie - dit spreek dus vanself dat ons dit weer sal besoek!"
East London, Amathole District
Echo Beach G02"Ons het by Sea Spirit, in die hawe gaan vis eet. Was heerlik. Het die aquarium besoek, was 'n goeie uitstappie. Was by Windmill Roadhouse, was vir die kinders 'n uitsonderlike ervaring, aangesien daar nie meer baie roadhouses in SA bestaan nie."
East London, Amathole District
South 2 Sea Gonubie"Baie lekker, maar sommige areas soos Southernwood is so besoedel met rommel. Waarom maak die munisipaliteit hierdie area nie op 'n roetine basis skoon?"
East London, Amathole District
Benri Guesthouse & Self-catering"Daar is baie mooi strande en natuurskoon in Oos-London."
"Hogsback is een van daai ongerepte juwele. Die feit dat jy oral verniet stap en dis veilig, bly 'n ongelooflike ervaring. "
"Glengariff is 'n veilige, klein, pragtige plek met 'n heerlike swemstrand en baie rotse vir visvang! "
"A piece of unspoiled paradise - local municipality should maintain the roads a little better though."
East London, Amathole District
Farm View Guest House"Als wat jy nodig het alles is by mekaar en daar is die see, wat meer wil jy hê."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"It is very nice to stay there, everything is around except for shopping purposes."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"This was out of season and ideal for a quiet and restful holiday. The shell collecting is excellent and the beaches beautiful. The restaurants were modest and the food generally OK. But I guess out of season its difficult for them to cater. In many cases we were the only ones there."
"Skoon en netjies dorpie naby aan die stad met amper geen slaggate in die strate nie. Verskeidenheid van winkels, supermarkte en restourante beskikbaar."