Geverifieerde Resensie
Beaufort West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1333 resensies.
"Rustige Karoo dorpie, met vriendelike inwoners. Genoeg restaurante, veral 4 sheeps by Caltex Garage, is uitsonderlik."
"Hopeloos te veel vragmotors wat daar deurgaan, verder sal ek slegs dit as oornag gebruik."
"Ons het die Karoo Nasionale Park besoek en aandete gaan eet in die restaurant. Bespreek vooraf, heerlike lamsnek."
"Ek verkies kleiner dorpe en meer halfpad geleë tussen Kaapstad en Johannesburg. Beaufort-Wes is maar 5 ure se ry van Kaapstad met dan nog 'n lang rit na JHB die volgende dag."
"No, it's a preferred petrol stop, however, Beaufort West is not considered a travel destination according to many."
"Vuil en lastige bedelaars. Chris Barnard is so afgeskaal en nie meer die moeite en koste werd om te besoek nie."