Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Olyf Takkie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Olyf Takkie is 'n smaakvolle eenheid in Beaufort-Wes wat gerieflike verblyf aan 'n gesin of sakereisigers bied.

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is ook 'n dubbelslaapbank wat addisionele slaapplek bied aan groter gesinne.

Daar is 'n gerieflike badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke word voorsien.

Die eenheid bied ook 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele, braaigeriewe met 'n rooster en die nodige braaitoerusting.

Die kombuis is met 'n groot yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en alle eetgerei toegerus. Daar is ook 'n tafel en stoele.

Verder het die eenheid lugversorging, 'n TV met 'n groot verskeidenheid sport-, fliek- en ander kanale (Netflix, YouTube en sekere DStv-kanale) en gratis vesel-internet. Die internet sal steeds beskikbaar wees gedurende beurtkrag.

Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek met 'n alarmstelsel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Monet V
Saam met vriende
5.0
Brilliant and very comfortable stay. What a wonderful host and so helpful and kind. Amazing stay over en route to CT even though the to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Retief G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, veilig. Ons het baie lekker gebly, baie vriendelike mense. Sal weer daar oorslaap.
Mrt 2025
Sunnette K
Saam met vriende
5.0
10 uit 10. Dit was pragtig, skoon en netjies. Ons is deur 'n dierbare dame ontvang wat vir ons alles mooi verduidelik het. Ek beveel hierdie plekkie m...
Sien meer
Mrt 2025
Rialda D
Saam met lewensmaat
5.0
Die mooiste plekkie ooit, 20 uit 10! As ek die plekkie 20 uit 10 kon gee, sou ek. Die ontvangs was hartlik en vriendelik. Deon is baie hulpvaardig. Di...
Sien meer
Mrt 2025
Francis A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Olyf Takkie is baie smaakvol gemeubileer met meer as wat jy nodig het vir net 'n oornag. Dit is letterlik 'n oase in 'n dorre landskap. Vr...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olyf Takkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 155 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011